LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Club 901 | LekkeSlaap
+32

Beach Club 901

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Beach Club 901
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johannes W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes W
Saam met vriende

Baie lekker plekkie.

Sal julle weer besoek. Baie lekker gewees.

Beach Club 901's terugvoer

Baie dankie.
Waardeer jou terugvoering en sien uit om jou weer in die toekomen te sien.

Beach Club 901
Karen K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Die woonstel is smaakvol en baie goed toegerus.

Beach Club is baie sentraal geleë en die strand is letterlik reg onder jou neus. Die woonstel is gerieflik en smaakvol ingerig en die sekuriteit van die woonstelkompleks is uitstekend. Hester en Elna was uiters behulpsaam.

Beach Club 901's terugvoer

Hi Karen. Vreeslik dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit baie. Hoop om jou weer eendag te sien. Groete Hester

Beach Club 901
Tania D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Gesin met tieners

Heerlike kuier in ruim, smaakvol gemeubileerde en skoon verblyf.

Baie dankie vir die groot voorreg om in Beach Club te kon kuier. Baie gerieflike, ruim akkommodasie. Smaakvol gemeubileerd. Alles wat nodig is om 'n baie gerieflike vakansie te verseker. Hoogste kwaliteit toebehore. Baie vriendelike ontvangs en hulp wanneer nodig. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou.

Beach Club 901's terugvoer

Liefste Tania, so baie dankie vir jou goeie resensie. So bly julle dit geniet. Kom gerus weer.

Beach Club 901
Willem S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Stunning verblyf en great atmosfeer.

Sal enige tyd aanbeveel.

Beach Club 901's terugvoer

Baie dankie Willem en Sonika vir julle ondersteuning en die goeie resensie.

Beach Club 901
Dawid J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid J
Gesin met tieners

Lekker gebly en baie gemaklik al wil die weer nie altyd saamspeel nie.

Heerlik gerus en braaidag geniet.

Beach Club 901's terugvoer

Dankie Dawid en familie ek waardeer so baie julle terugvoer. Waardeer veral dat julle weer teruggekom het nadat julle 'n vorige keer ook in Beach Club 901 gebly het.

Beach Club 901
Tracy-lee G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en ontspannend.

Beach Club het die mooiste uitsig. Ons het tuis gevoel.

Beach Club 901's terugvoer

Dankie Tracy-Lee vir die terugvoer. Om my kleinte tuis te laat voel is absoluut my doel. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Liefde groete Hester

Beach Club 901
Jaco H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met vriende

Lekkerste plek met die mooiste view.

Alles waarvoor 'n mens kan vra as jy waarde vir geld wil hê en wil ontspan. Sal dit aanbeveel vir enige iemand en gaan definitief weer daarvan gebruik maak.

Beach Club 901's terugvoer

Dankie Jaco en familie. So bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Baie dankie vir die resensie ek waardeer dit baie.

Beach Club 901
Melanie R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Aangename ervaring, baie volledig toegeruste eenheid, goeie kwaliteit en netheid van kombuistoebehore en meubels en ideale ligging.

Ons het vir 8 dae in hierdie baie volledig toegeruste eenheid vakansie gehou. Dit was 'n baie goeie ervaring en ons kan dit met graagte aanbeveel. Die kwaliteit van die kombuistoebehore en meubels is baie goed en smaakvol en daar was letterlik niks wat benodig was nie. Selfs handewasseep en handeroom is voorsien. Die ligging is uitstekend. Voorwaar 'n eenheid om voor te spring voor dit te laat is. Baie dankie Hester. Ons het lekker gebly.

Beach Club 901's terugvoer

Dankie liefste Melanie vir die goeie verwysing. Waardeer dit soo baie. Kom gerus weer.

Beach Club 901
Dawid J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid J
Gesin met tieners

Heel gemaklik en baie goed ingerig.

Baie lekker gebraai en gebly - absoluut briljant.

Beach Club 901's terugvoer

Dankie Dawid ek waardeer jou terugvoer.

Beach Club 901
Marinda J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

Locations is perfect. Unit is spotless and well equipped. Will definitely recommend the place.

Beach Club 901's terugvoer

Hi Marinda,

Ek waardeer so die verwysing wat jy via my gelee het. Hoop om mulle weer te sien.

Groete,
Hester Swart

Beach Club 901
Tinka M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinka M
Gesin met tieners

Bekostigbare gerief!

Ek sal Beach Club 901 met graagte aanbeveel. Dis skoon, netjies, luuks en met die fynste detail bymekaargesit. Die linne sowel as meublement is van uitstekende kwaliteit. Dis ruim en netjies. Ek beveel Beach Club graag aan.

Beach Club 901's terugvoer

Liewe Tinka,
Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit baie en sal julle graag weer terug wil sien in die toekoms.
Groete
Hester

Beach Club 901
Lindiwe H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe H
Gesin met tieners

Awesome.

We thoroughly enjoyed our stay. The unit is close to all amenities and has good quality appliances and beautiful furniture. The view was awesome! Will definitely come back.

Beach Club 901's terugvoer

Dear Lindiwe,
Thank you for the awesome review. I would love to have you back and tell your friends about your stay.

Beach Club 901
Estelle K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Soveel meer as wat ons verwag het.

Die ligging is perfek, sentraal. Die eenheid is uitstekend toegerus met alles wat 'n mens kan nodig hê. Hester, die eienares, is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan Beach Club 901 met 'n geruste hart aan enigiemand aanbeveel.

Beach Club 901's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Beach Club 901
Gerda B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Verwagtinge oortref!

Dit is 'n luukse, gemaklike woonstel wat voldoen aan alle vereistes en wat gerieflik was vir 5 volwassenes. Baie gemaklike sitplek vir 'n groot groep wanneer daar gekuier of TV gekyk word. Nie net is die uitsig pragtig nie, dit was ook 'n plesier om binne die woonstel te wees. Alles pragtig, netjies en van goeie gehalte.

Beach Club 901's terugvoer

Baie dankie ek waardeer die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien!!

Beach Club 901
Jm F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm F
Gesin met klein kinders

Awesome kid friendly place to stay lots to keep kids busy and entertained.

Very good please to stay however did not have enough toilet paper and had to buy some and not enough dirt bags for bins also toilet in main bedroom not attached to wall besides that minor details we have already decided that we wil be going there again next year. I loved that no one bothered us over the weekend. Would have loved Wi-Fi.

Beach Club 901's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Jou aanbevelings geniet dadelik aandag.
Groete,
Hester Swart

Beach Club 901
Wilhelm C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, alles mooi en skoon en netjies.

Beveel Beach Club 901 aan vir 'n lekker alles-in-een-vakansie.

Beach Club 901's terugvoer

Baie dankie ek waardeer jou goeie terugvoer! Hoop om julle gou weer te sien.

Beach Club 901
Marina V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met vriende

Baie lekker rustig.

Die plek is wonderlik. Maar ek dink bestuur kan bietjie meer aandag gee. 2 halwe rolletjies toiletpapier vir 4 dae vir 5 mense is nie genoeg nie. Geen vullissakke behalwe die een in die drom - vir 4 dae. Sleutels: net een stel sleutels. Dus moes almal vir almal wag op die grasperk omdat ons verskillende rigtings gegaan het. Dit is die enigste klagtes wat asb. aandag kan kry.

Beach Club 901's terugvoer

Dankie Marina, ek sal aandag gee daaraan. :-)

Beach Club 901
Cindy H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Gesin met klein kinders

Was 'n lekker wegbreek.

Dit is 'n wonderlike woonstel, skoon, netjies het als wat mens nodig het. Sal definitief weer gaan.

Beach Club 901's terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Beach Club 901
Elaine D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chilling at Mossel Bay!

The unit is situated at Diaz Beach close to all amenities. The apartment has good quality appliances and beautiful furniture. The balcony has comfortable seating and it was lovely to have a cup of coffee early in the morning and look out over the ocean.

Beach Club 901's terugvoer

Thank you for the positive feedback. Appreciate it. Hope to see you back soon.

Beach Club 901
Denise G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfekte verblyf!

Sien sterre.

Beach Club 901's terugvoer

Baie dankie Denise, ons waardeer so baie jou resensie.
Vriendelike groete,
Hester

Beach Club 901
Jacob K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob K
Saam met vriende

Akkommodasie netjies, gerieflik en baie goed toegerus.

Ligging van Beach Club 901 uitstekend. Sal beslis weer terugkeer. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

Beach Club 901's terugvoer

Beste Jacob,

Baie dankie, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Groete,
Hester

Beach Club 901
Corne B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Ons sal definitief weer kom, waarde vir geld en alles wat ons nodig gehad het, netjies en skoon!

Beach Club 901's terugvoer

Thank You Corne. I really appreciate your review and hope to see you back somewhere in future. Kind Regards Hester

Beach Club 901
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, Die Voorbaai, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy9mUoQoSDeGtudv88o4gERl6M79sZrASP5p2LMWWneneDd0ZiY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag(plek vir 6) 22 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.158457230423 22.109445004111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!