LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Club 901 | LekkeSlaap
+32

Beach Club 901

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Beach Club 901
Die skoonmaak van die woonstel voor aankoms en met vertrek, DStv, WiFi, ’n braaier op die balkon, elektrisiteitskoste en onderdakparkering.


Huisreëls

1. Gaste moet hulle eie strandhanddoeke sambring.
2. Gaste moet waspoeier en skottelgoedwasserseep saambring.
3. Maak asb. die filter van die tuimeldroër skoon wanneer dit gebruik word.
4. Indien kragprobleme ondervind word, moet gaste nie huiwer om die gasheer te kontak nie.
5. Onderdakparkeerplek vir Beach Club 901 is 2 verdiepings hoër aan die regterkant, agter elektriese hekke.
6. Onthou asb. om die geiser en stoof by die DB-bord aan te skakel.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, Die Voorbaai, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy9mUoQoSDeGtudv88o4gERl6M79sZrASP5p2LMWWneneDd0ZiY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag(plek vir 6) 22 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.158457230423 22.109445004111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!