Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cottage 2

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 43, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 610 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Beach Cottage 2 is in Vermont geleë en bied verblyf met lieflike see-uitsigte vir 8 gaste aan.

Die huis het 4 slaapkamers wat met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens ingerig is. Twee van die kamers het en suite-badkamers, terwyl die ander twee kamers 'n badkamer deel. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en 'n wasmasjien. Gaste kan hulle etes by die ontbyttoonbank of eetarea geniet en gaste kan in die leefarea ontspan wat oor 'n knus kaggel en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler beskik. Die leefkamer lei na 'n balkon vanwaar gaste die see sien bewonder.

Beach Cottage 2 is stapafstand van die strand af en gaste kan al langs die strand tot by Breakfast Baai en Davies Pool, asook die Jan Rabie-getypoel draf of stap. Doendinge in die omgewing sluit bergfietsry, voetslaan en gholfspeel in, sowel as besienswaardighede soos die Hemel en Aarde-vallei met verskeie wynplase, en nog meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Cottage 2 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Beach Cottage 2
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 131

Jaar gelys 9

Ligging

  • Kandelaarstraat 43, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 43, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1ODBhYmYxLTYyNTEtNGZlNy1iZjAwLTBlZTZjMWIwM2I3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 610 per nag, vir 8 mense 49 5 1 5 43 Kandelaar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4203059 19.151201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem