LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beach Flat | LekkeSlaap
+15

The Beach Flat

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbossingel 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Beach Flat is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat op die strandfront in Witsand geleë is en bied direkte toegang tot die strand. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) en het veilige parkeerplek.

Die woonstel is op die grondvloer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en bied lieflike uitsigte op die duine, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en toilet. Daar is 'n privaat binnehof buite met 'n oop stort waar gaste hulself kan afspoel wanneer hulle van die strand af kom.

Die goed toegeruste kombuis het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die ruim oopplan-leefarea het sitplek vir 6 gaste rondom die etenstafel. Daar is 'n TV met DStv (gaste moet hul eie slimkaart en dekodeerder saambring) in die sitarea. Die leefarea bied toegang tot 'n kuierarea met 'n binnebraai. Daar is ook 'n buitebraai-area vir gaste se gebruik.

Daar is 'n klein sandduin wat die woonstel van die strand skei en gaste kan net oor dit loop. Beach Flat is ook net 'n paar minute se ry van 'n paar winkels en restaurante in dié kusdorpie af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach Flat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir The Beach Flat
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Tolbossingel 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beach Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbossingel 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACV8myh6YtX4658nh7PV3eyATs3tXHntzDU5LRBr21RetJoUXA3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 1 Tolbos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395377813704 20.856619802425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!