LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beach Flat | LekkeSlaap
+15

The Beach Flat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir The Beach Flat
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elizma B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus met strand op my voorstoep.

Ons het 'n heerlike paar dae in die Beach Flat deurgebring. Alles was skoon en netjies met ons aankoms en ons is vriendelik ontvang. Ons kon lekker uitrus, die strand is letterlik net oor die duin. Ons beveel hierdie woonstel beslis aan.

Lincoln V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lincoln V
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig, huislik.

Dit was ontspannend, netjies en naby die see geleë. Naby genoeg om net oor die duin te stap vir 'n wandel langs die see of te gaan visvang. Dstv volle pakket was vir ons aangesit so ons kon rugby kyk. Ons sal weer gaan en dit sommer aanbeveel vir ander wat ook die plek sal wil besoek.

Francois D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Accommodation was perfect and the location could not be better.

Accommodation had more than enough space for a family of 4 and the indoor braai worked overtime during the windy days. Will definitely be back.

Duncan F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location!

A brilliant location, very spacious with sufficient amenities. Will definitely be back.

Sol B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sol B
Gesin met klein kinders

Lovely few nights on the beach, private yet excellent location.

Very helpful hosts who went out of their way to assist us when we had car troubles.

Anel C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel C
Gesin met tieners

Fantastiese woonstel vir ’n gesin.

Ons het regtig baie lekker gekuier. Die woonstel het alles wat jy nodig het. Dit was skoon en netjies. Ons is hartlik ontvang. Alhoewel jy nie die see kan sien nie kan jy dit hoor. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan.

Joslynn M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joslynn M
Gesin met klein kinders

Total bliss.

Loved the house, everything was on point. Thank you much. Would highly recommend it.

Jatha P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jatha P
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly in hierdie skoon baie goed toegeruste woonstel. Ek sal dit hoog aanbeveel vir gesinne met kinders.

Hierdie is 'n lieflike woonstel wat ek hoog sal aanbeveel. Dit is heerlik naby die see en dit is ideaal vir gesinne met tieners. Die woonstel is uiters goed toegerus met selfs 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n binne- en buite-braai vir alle weersomstandighede.

Jodene P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jodene P
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig, net wat die siel nodig het.

The Beach Flat, is 'n baie lekker huisie om te huur. Baie groter as wat dit lyk op fotos. Lekker toegerus met als wat jy benodig. Kinders kan lekker voor op sandduine speel, en jy is letterlik net 'n sandduin van die strand af. Alhoewel jy nie die see kan sien nie, kan jy dit hoor. Daar is nie internet of DStv nie, so neem maar jou eie DVD-speler saam om die kinders besig te hou as dit onweer is.

Merle M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle M
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel op die see!

Die Beach Flat het absoluut alles wat ons nodig gehad het. Die ligging is perfek. Ons was regtig aangenaam verras en sal graag weer gaan. Die enigste item wat nie daar was nie, was handdoeke. Anthea was baie hulpvaardig en akkommoderend.

Paula D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ons het Beach Flat geniet, dit het al die geriewe wat jy nodig het. Die loop op die strand ongelooflik, mens hoor die see, maar het duidelik met bespreking geweet ons moet oor die duin om die see te sien. Sal weer gaan, die slag net die huis bo gebruik.

David H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David H
Gesin met klein kinders

Great location on the beach, shame the rented area is only the down stairs with no sea view.

Lovely venue on the beach. A real shame you cannot see the sea from the available living spaces. Not quite expected from a house on the beach. The rental living spaces are downstairs, upstairs has the sea view. Nice dining room, kitchen and living areas. West facing, cold in winter. Advertised as 6 sleeping but 2 would have to sleep in the braai area. We would recommend the venue.

Wynand B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf, fantastiese ligging en vriendelike diens, volledig toegerus soos jou eie huis.

Die woonstel se ligging is fantasties vir 'n gesin met jong kinders, kinders kan in die duine speel reg voor die huis in 'n veilige omgewing. Woonstel is baie goed toegerus met alles wat jy in jou eie huis en kombuis sal hê. Binne- en buite braai-plekke is net 'n verdere bederf vir Pappa en Mamma kan haar verbeel sy is in haar eie kombuis besig. Vriendelike en behulpsame diens.

Mariska K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K
Saam met vriende

Perfekte ligging en lieflike ruim akkommodasie.

Goed toegeruste kombuis en braaigeriewe. Fantastiese ligging. Netjies en skoon en baie ruim leefareas vir kuier.

Emile V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V
Saam met vriende

Ontspannende naweek by die see!

Gerieflike en gemaklike blyplek met alles wat jy benodig hetsy vir 'n naweek of langer vakansies. Lekker gekuier by die braaiplek op die stoep met die kalmerende effek van die see se branders in die agtergrond. Jy loop net by die trappe af en oor die opgeskote sandduin en jy is op die strand!

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbossingel 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACV8myh6YtX4658nh7PV3eyATs3tXHntzDU5LRBr21RetJoUXA3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 1 Tolbos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395377813704 20.856619802425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!