Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die reg van toelating word voorbehou. Die huisreëls word streng toegepas om te verseker dat gaste 'n aangename verblyf het en om goeie verhoudings met die bure te handhaaf.
Die persoon wat die bespreking maak aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige breekskade of skade van enige aard wat tydens hul verblyf aan die eiendom, of die inhoud daarvan voorkom, en sal in sy/haar persoonlike hoedanigheid verantwoordelik bly vir die koste daarvan.
Geen oormatige geraas en/of harde musiek word enige tyd gedurende die dag of nag toegelaat nie.
Daar mag op geen tydstip meer mense op die perseel wees as wat in jou bespreking gestipuleer word nie (volwassenes of kinders)
Geen rook word in die huis toegelaat nie.
Geen items mag uit die huis verwyder word nie.
Indien jy nie jou oorblywende balans ten minste 2 dae voor jou aankoms vereffen het nie, is die balans met aankoms streng in kontant betaalbaar.
Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Gaste sal skottelgoedwasmiddel, 2 tablette vir die skottelgoedwasser, 2 vadoeke, 2 swartsakke en 1 toiletrol per toilet ontvang.
Gaste moet asb. hul koffie, tee, suiker en melk saambring.
Gaste moet asb.hul draagbare rooster saambring.
Vuurmaakhout word nie voorsien nie.
Gaste moet hul ei ligte saambring vir beurtkrag, daar is geen alternatiewe energiebronne nie.
The Beach Flat bied binne- en buitebraaigeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Tolbos Crescent, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang