Beach Front Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Front Apartment is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.
Die woonstel het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 5 gaste. Daar is 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gerieflike sitplek. Vinnige en betroubare WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel is binne stapafstand vanaf 'n verskeidenheid uitstekende restaurante en 'n knus plaaslike koffiewinkel waar jy heerlike ontbyt, middag- of aandete met 'n beeldskone uitsig oor die see kan geniet. 'n Topklas winkelsentrum is slegs sowat 5 na 10 minute se motorrit ver en vir gholfspelers is die Strand Gholfklub slegs 5 minute van ons af, met die opsie van ander wêreldbekende gholfklubs in die nabygeleë Somerset-Wes.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Front Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 95
Jaar gelys 8
Ligging
- Strandweg, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Front Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom