Sea Park Akkommodasie by Beach Front House | LekkeSlaap
+9

Beach Front House

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 9, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Front House is 'n gemaklike gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Sea Park, Port Shepstone.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die drie kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer of op die stoep wat oor die tuin uitkyk. 'n Swembad is ook beskikbaar, en die eiendom is omhein vir gaste wat hul troeteldiere wil saambring. Visstokke is beskikbaar, en gaste hoef net hul eie katrolle saam te neem.

Die strand voor Beach Front House bied visvang, snorkel en swem tydens laagwater, asook lang wandelinge op die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Front House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Kroaties

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beach Front House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach Front-weg 9, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Front House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 9, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2210cf876bac8d37213ab1192f9e5c74af85257220c76cf8b32be20f5de5de595369b576cbc3305628a3bba4cd008a0601fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 9 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.70328 30.48667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za