Wavecrest Akkommodasie by Beach Gypsy - The Deck | LekkeSlaap
+53
+53

Beach Gypsy - The Deck

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 5

Beskrywing

Beach Gypsy - The Deck is 'n selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in die kusdorp jeffreysbaai. Die eenheid is 400 m van die strand af en het 'n asemrowende see-uitsig en privaat dek. Daar is 10 trappies wat tot by die voordeur lei. Die woonstel word nie met ander gaste gedeel nie.

Die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n privaat ingang wat via 'n trap bereik word.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, sowel as 'n TV, yskassie, koffiestasie en 'n rusbank. Daar is ook 'n uitstekende uitsig oor die see en 'n glasdeur wat na die dek lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Albei kamers het TV met OpenView-kanale

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

In die leefarea is daar 'n slaapbank, etenstafel, sitarea en 'n lessenaar, asook 'n slim-TV, Google en Netflix. Daar is toegang tot 'n onderdak-kuierarea en privaat dek met 'n draagbare braai, buitemeubels en 'n see-uitsig. As gaste gelukkig is, sal hulle dolfyne en walvisse in die baai gewaar. Gratis WiFi word ook voorsien.

Daar is 'n braai op die dek en 'n vuurput onder. Parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en gaste kan navraag doen as hulle parkeerplek vir 'n waentjie of ekstra voertuie benodig.

Doendinge sluit branderplankry, swem, skubaduik, snorkel, visvang, bootritte en riviervaarte in. Vir diegene wat nie so avontuurlustig is nie, is daar winkels en restaurante net 400 m van die eenheid af.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Gypsy - The Deck sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Beach Gypsy - The Deck
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Palm-singel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Gypsy - The Deck het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ZjM1YjI0LTZiMDQtNGFjNC1iN2M5LTBjOGVlZjJiYWNkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 22F Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.032412 24.928943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za