Jeffreysbaai Akkommodasie by Beach Gypsy - Villa Hakmka | LekkeSlaap
+37
+37

Beach Gypsy - Villa Hakmka

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Gypsy - Villa Hakmka is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorpie, Jeffreysbaai. Hierdie wêreldbekende branderplankbestemming word gekenmerk deur sy klein-dorpie-gevoel, ongerepte strand vol skulpies en uitstekende golwe vir branderplankry.

Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelverdiepinghuis met 3 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. Die huis bied lieflike uitsigte oor die see en die dorp. Die slaapkamers is op die grondvloer en het elk sy eie badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander twee slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die ruim leefarea is op die boonste verdieping en bied 'n binnebraai, etenstafel, 'n TV en 'n kroeg. Die leefarea lei ook na 'n groot balkon met prentjiemooi uitsigte. Die kombuis is ten volle toegerus om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen.

Jeffreysbraai bied 'n magdom doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanoe, perdry, gholfspeel, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Gypsy - Villa Hakmka sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beach Gypsy - Villa Hakmka
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Heidelaan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Gypsy - Villa Hakmka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1wYC4OvHTwdurw07RIFWFy3wwANObptAo2MOdnp9DHUE2nBC5T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 950  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 3 Heide Avenue Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.046336110247 24.923747720238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za