Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Haven Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maria Magdalena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Beach Haven Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jeff V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Lekker plek om te bly sal beslis weer gebruik daarvan maak as ons na die Weskus reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne O
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was wonderlik. Dis netjies, alles is op sy plek en die mense is wonderlik met wie ek gewerk het. Ek gaan binnekort weer bespreek en gereeld soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina W
Gesin met klein kinders

Die natuurlewe is ook nog redelik ongeskonde!

Beach Haven is reg op die strand, met geen huise wat die uitsig belemmer nie. Die gedruis van die see is perfek vir iemand soos ek wat sukkel om te slaap! Die huis is ten volle toegerus met alles wat 'n mens wil hê. Pragtige eetgerei en porselein, en 'n skottelgoedwasser. Toe ons gearriveer het, was daar 'n pitbullterriër wat voor die huis langsaan gelê het op die sypaadjie. Ek het onmiddellik my vrees te kenne gegee, die gasheer het belowe hy sal die saak aanspreek met die bure, en ons het die pitbull nie weer gesien nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die see.

Lieflike plek. Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly G

Little piece of paradise.

We thoroughly enjoyed our stay at Beach Haven Cottage. Stunning views, perfectly located. The beach is on your doorstep. The cottage is fully equipped with everything you would need. Comfy beds and lounge area, clean and spacious. I would definitely recommend it for a little family getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus!

Al wat kortgekom het, was 'n skoppie vir sand opvee. Verder was dit perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keeley H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keeley H
Gesin met klein kinders

Cosy, warm, blissful beach.

Absolutely loved our stay, took our 2 dogs and 2 year old. Having the beach on our doorstep was brilliant! And the hosts are lovely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene Hall H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Ons is vriendelik ontvang en het die kuiertjie terdeë geniet. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar uitstekende akkommodasie.

Netjies, goed geleë met heerlike stoep en onbelemmerde uitsig oor die see. Was net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met vriende

Awesome!

The pictures do not do this haven justice! What a piece of paradise. I will definitely be back with my family. Right on the beach, beautifully appointed and super clean. Loved my stay, but was too short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet M
Gesin met tieners

Fantasties, absoluut op die strand!

Warm en vriendelike verwelkoming, pragtige huis met alles wat mens kan nodig kry. Silwerskoon en gerieflik. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Netjiese huis met mooiste uitsig.

Hierdie huis was regtig lieflik. See is op ons voorstoep en hondekinders kon net by trappies af en lekker op die strand baljaar. Die huis is netjies en goed toegerus met al die nodige dinge. Ons sal beslis weer hier wil bly. Baie dankie ook vir ons vriendelike ontvangs en vir elke spesiale touch van Duncan en Marina om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Haven Cottage se terugvoer

Beste Tanya, dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is so bly julle het julle tyd by ons kothuis geniet en sien uit om julle weer hier terug te verwelkom. Marina en Duncan.

Beach Haven Cottage
Chantal B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Beautiful location.

Very clean, little extra's like hand soap and rusks much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S

Heerlik, luuks.

Ongelooflike mooi uitsig, skoon area, veilig. Ons het elke oomblik geniet. Duncan was altyd vriendelik en bereid om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W
Saam met vriende

Excellent. We enjoyed the sea views and the close proximity to the beach.

The host was friendly and accommodating. The house was perfect for two couples and two small dogs. The sliding door to the verandah could not be locked and unlocked from the outside - the handle/lock needs replacing. One of the best beach stays that we have experienced and the sunsets were excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging en uitstekende diens deur Duncan.

Mooi uitsig in rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunel O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel O
Gesin met tieners

Ongelooflike ligging.

Baie dankie ons het 'n fantastiese tyd gehad. Die huis is geleë op die beste ligging met asemrowende uitsig van die see. Sal dit beslis aanbeveel en sal beslis terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S

Location, location, location.

The location was amazing; practically on the beach. The house has pretty much everything you need and is clean, tidy and comfortable. I could sit on the stoep all day long and watch beach life passing by. We even got to see some seals playing around. The sound of waves puts you to sleep at night. Very relaxing stay. The area is stunning. St Helena Bay (10 minutes away) has at least 2 supermarkets and there are plenty of restaurants in the area. Vredenburg is only 30 minutes away if you miss big town living.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ecclesia D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ecclesia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging en gerieflik.

Die eenheid is prakties uitgelê, met alles wat mens nodig het om weg te breek van die gewoel. Ligging is fantasties. Maklike toegang tot strand en see-uitsig vanaf eenheid. Duncan het ons vriendelik ontvang. Ons hoop om weer eendag daar te draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda H
Gesin met tieners

Heerlik, kos vir my siel.

Ek sal graag 'n hele week daar wil bly, dis gerieflik en troeteldiervriendelik wat altyd 'n bonus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B
Besigheidsreis

Fantastiese ligging, skoon, netjies, sal beslis weer bespreek.

Die ligging is fantasties naby die see. Alles skoon en netjies. Voorwaar 'n heerlike plek om te bly. Sal beslis weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise D

Ongelooflike see-uitsig.

Beach Haven is 'n ongelooflike netjiese huis, die perfekte wegbreek vir 'n naweek of 'n langer vakansie. Die uitsig vanuit die huis en vanaf die stoep is asemrowend, die ligging is perfek, net 'n paar treë en jy is op die mooiste strand. Die huis self het alles wat jy nodig het en is baie netjies. Die ontvangs was ook baie vriendelik. Ons sal definitief weer Beach Haven besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Was a lovely spot, enjoyed our stay.

Lovey sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elnette V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnette V
Gesin met klein kinders

Salige kuier, met asemrowende uitsig.

Ons kom definitief weer! 'n Lekker ruim, gesellig en gemaklike huis met alles wat mens nodig het. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth C
Enkelreisiger

I had a fantastic couple days at Beach Haven Cottage. The view is truelly stunning.

Thanks again to Duncan for the warm welcome and for making sure everything was sorted out for my arrival. I look forward to visiting again one day in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick L
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en 20 m vanaf die strand.

Baie lekker gebly met goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillibeth A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillibeth A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Heerlik gebly. Waaiers het baie gehelp met die hitte in die kamer. Neem muskietgoed saam om aan te smeer, daar is taamlik van hulle. Verder is alles in die huis wat jy nodig het. Sien gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norma K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable, fantastic view, loved the long walk on the beach and the dolphins.

Soul food basically sums it up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabelle M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem!

Fantastic location, a little gem. The cottage is spotless, has everything one might need and more. Duncan and his wife are the perfect hosts, discreet yet helpful when asked for advice. Beach was lovely and quiet. We had a fantastic time, thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwynne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitmuntend!

Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc K
Enkelreisiger

All fine, very close to the beach! Duncan and Marina are very friendly and helpful!

Just prepare yourself with some mosquito protection! We would come back, great spots for pet owners! We enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley H
Saam met vriende

Peaceful, stunning view and very comfortable house.

We booked for a weekend and tried to stay a bit longer, but was already taken, one can see why once rarely finds a treasure so close to the beach. Will definitely return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred W
Gesin met klein kinders

Heerlike stilte by die see! Sal weer kom.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Was heerlik om op die stoep te sit en na die golwe te luister. Het walvisse en dolfyne gesien. Was rustig en pragtige uitsig gehad. Die huis was skoon en netjies. Als was net awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons het dit baie geniet, die huis is op die strand geleë, stunning plekkie! Sal definitief weer teruggaan, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo B
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Min verblyf klop die ligging van Beach Haven Cottage. Jy's letterlik 'n klipgooi vanaf die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C
Gesin met tieners

Right on the beach. Could not be better.

Were warmly received by Duncan. Complimentary Darling Toffees, rusks and milk was a nice, surprising touch. House very clean and has everything required for self-catering. Comfortable sofas a big plus. We had a peaceful and fantastic two days just relaxing, listening to the sound of the waves and watching the fishing boats go pass. Walks on the beach - what more can one ask for to de-stress from the busy city life. My teenagers said it was a good choice and they enjoyed the two deck chairs on the veranda. Safety was not an issue at all. In our view this is one of the best in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic M
Gesin met klein kinders

Perfectly situated on a beautiful beach. Spacious, comfortable and practical. Equipped with everything you need.

This cottage was exactly what we were looking for. It offers all the crockery and cutlery that you need. The living area is spacious and comfortable - perfect for a family of 4. It is situated on a beautiful beach allowing you to keep an eye on the kids from the cottage while they are playing on the beach. We thoroughly enjoyed our stay and would loved to have stayed longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Gesin met klein kinders

Wat 'n ongelooflike belewenis.

Alles presies soos op foto's. Beste ligging ooit. Sal definitief weer besoek. Gasheer vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren K
Saam met vriende

Pragtig, rustig en perfekte ligging.

Beach Haven Cottage was perfek vir die twee aande wat ek en my pa daar was. Die huis was reg op die strand. Die klank van die branders wat breek was die perfekte ontspanningsmusiek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

See the stars!

Thank you Duncan for receiving us so friendly, we, including the dogs, enjoyed the rest, the view and just about everything. I tried to freeze the time, but alas, I could not. Until next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loes L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Duncan en Marina was baie baie gasvry. Fantastiese langnaweek gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Haven Cottage se terugvoer

Hi Loes, baie dankie vir die wonderlike ressensie. Ons hoop om julle en die kinders weer gou weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Duncan and Marina.

Beach Haven Cottage
Leslie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely, really beautiful, clean, well equipped and right on the beach with the most magnificent sun sets. The safety was also very significant because we were outside till late in the evenings braaing. Wonderful and highly recommended for small family too.

Money well spent! Stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Haven Cottage se terugvoer

Hi Leslie, thank you for taking the time to leave a review. We are over the moon to hear that you enjoyed your stay so much. We hope we will be welcoming you back again soon. All the best, Marina and Duncan.

Beach Haven Cottage
Hendrik S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste view in Brittaniabaai

Ons is baie vriendelik ontvang en 'n ekstra bonuspunt vir die heerlike beskuit-bederf wat ons so baie geniet het. Die huis het alles wat 'n mens nodig het en is silwerskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met vriende

Serendipity.

Skoon, netjies, gemaklik en oop. Die huis het ruimte en uitsig. 30 tree tot op die strand met geen obstruksies. Die strand is wyd, stil en ongerep. Die aande buite is beslis iets om te beleef. Ons sal wel weer en weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maralene S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maralene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid by die see.

Hierdie huis is ten volle toegerus - daar kan dalk net 'n lugversorger of waaier installeer word. Alles was netjies, skoon en die beddegoed was vars en sag. Die uitsig is fantasties en dis seker net 30 meter dan is jou voete in die see. Die garage was vol van die eienaar se besittings, so die voertuig moes buite staan. Miskien kan die laning net bietjie gesnoei word. Ek sal definitief graag weer wil teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carien V
Gesin met klein kinders

Het my verwagtinge oortref.

Gerieflik, stylvol en volledig toegeruste kothuis. Perfek vir 'n vakansie by die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Gesin met klein kinders

Absoluut asemrowend.

Die ligging is fantasties en die huisie is net wat jy nodig het om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Diens is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonett F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonett F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hierdie huis het letterlik alles wat mens nodig het vir 'n fantasiese vakansie. Silwerskoon (baie belangrik vir my!), goeie gehalte-linne, privaat met 'n pragtige see-uitsig ens. Dit is ook die klein goedjies wat die verskil maak - soos die koffie, suiker, melk ens. Kan nie wag om terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 300
R2 300 R1 955
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 955
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 955
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linariastraat 21, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6f4c8a48b2d208d832d69035b9ac4ca8513b09bcf7c2b5d3aabfad6c78732e1ccac461b803f6beb573a9bcec3e730c55161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 955 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 21 Linaria Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.71928 17.93631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem