Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Holiday Flatlet

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
DStv is beskikbaar en kan op versoek geaktiveer word.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die eiendomme in Glengariff is nie omhein nie en slegs goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Aggressiewe troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Die Beach Holiday Flatlet vorm deel van die hoofhuis en die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobstraat 30, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA636a18752a9852032f7a809ca99b16dcae10dda0cb67f1a2d924e181cb6a4f388e2f05d5b28226698a1113d17f2d6e2e6c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 30 Kob Street Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.893135635188 28.088639609724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem