Beach House
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 84 Ray Road, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Beach House is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis in Lawrence Rocks, Ramsgate/Margate, en bied verblyf vir tot 4 gaste wat op soek is na 'n strandwegbreek langs die kus.
Dié 2-verdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Elkeen van die 3 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die derde badkamer is ook toegerus met 'n stort.
Die huis en kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek en beskik oor Apple TV met Showmax, Netflix, DStv, YouTube en gratis WiFi.
Parkeerplek word voorsien vir een voertuig.
Gaste het toegang tot 'n swembad, lapa en braai-area, met direkte toegang tot die strand en privaat swemplekke. Die eiendom bied asemrowende uitsigte oor die tuin en die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 84 Ray Road, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
84 Ray Road, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang