Kenton-on-Sea Akkommodasie by Beach House | LekkeSlaap
+19
+19

Beach House

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R5 750 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliot-weg 15, Kenton-on-Sea, 61291, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach House is 'n lieflike selfsorghuis wat ten volle gemeubileer is. Dis in Kenton-on-Sea aan die Sonskynkus van die Oos-Kaap geleë. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die see en die rivier en dis naby die strand. Dis ideaal vir 'n ontspanne en gerieflike vakansie en dit het handgemaakte meubels, sybokhaarmatte en -doeke.

Beach House bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers waarvan 2 en suite is, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamerarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n privaat binnehof buite met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelstapelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n dubbelyskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n groot ronde etenstafel en stoele. Die sitkamer het platskerm-TV en die sitkamer en die eetarea bied toegang tot die sentrale binnehof met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Die eetarea bied toegang tot die ander kant van die stoep met 'n etenstafel en stoele en pragtige uitsigte.

Die huis word skoongemaak en het al die nodige geriewe. Die tuin is omhein en veilig vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Elliot-weg 15, Kenton-on-Sea, 61291, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 750
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 750
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 750
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliot-weg 15, Kenton-on-Sea, 61291, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a05e05c5cf82eb8ce43d2cf601434bbac1dd3ccb0c76a18854d6a4dbbfc6c0e2f26e475aa59f6fec7a111a27fe10974575f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 750  per nag (vir 10 persone) 3 5 1 5 15 Elliot Road Kenton-on-Sea 61291 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.68864 26.66659
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za