Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jacqui C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqui C
Gesin met klein kinders

Die huis het 'n pragtige uitsig en goeie ligging. Die huis is goed toegerus.

Ons het ongelukkig nie so lekker gebly nie, die hoofrede daarvoor is dat ons onveilig gevoel het. Ons het van dag 1 af gesukkel met die alarm van die huis. Wees asb. bewus daarvan dat die sekuriteitsaanwysings vir hierdie huis 'n mens bekommerd maak. Daar word aanbeveel dat die alarm geaktiveer word selfs as jy die huis vir 5 minute verlaat. Die alarm gaan af, dag en nag. Die alarm se batterylading hou nie, daar is aanhoudend mense wat die klokkie lui aangesien hulle gemaklik by die enigste deur tussen jou en die huis kan uitkom. Ons het glad nie veilig gevoel nie en was baie senuagtig a.g.v. die situasie, terwyl ons veronderstel was om rustig te voel gedurende ons vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike ligging.

Absolute genotvolle naweek met die mees asemrowende uitsig vanuit badkamer, toilet, stort, slaapkamer, kombuis, eetkamer, sitkamer van Boesmansrivier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leeann O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann O
Saam met vriende

Very comfortable home with spectacular views.

Lovely home in a great area with incredible views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view and magnificent house and set-up.

Very enjoyable stay and will be back soon with our family, thanks very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met pragtige uitsig.

Baie lekker gebly in die ruim en gerieflike huis met alles wat mens nodig het. Bietjie ver van die strand af, maar heerlike stap roete langs die rivier. Baie mooi uitsig. Sou vir die prys net gratis WiFi ingesluit wou hê, aangesien die netwerk opvangs baie swak is. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Lovely comfortable house with exquisite views.

Perfect place to rent with a big family or two families. We had a fantastic stay at the Beach House. The host was great at communicating and we had no problems at all. The house is close to the lagoon and beaches and we could not have asked for more. Thanks Gillian!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah W
Gesin met tieners

Fabulous

Prime location, beautiful views and stunning house. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H

Fantastiese uitsig, ruim en regtig mooi.

Vriendelike eienaar. Ons het die verblyf by Beach House baie geniet. Die mooiste uitsig vanaf die stoep, kamer, badkamer en sitkamer. Baie netjiese, ruim, vakansieplek. Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eben W
Saam met vriende

Fantastic, comfortable, clean quality accommodation.

We were treated to a very comfortable, clean and quality establishment. All that was needed was available. The view is magnificent and the care amazing. Thank you so much from all seven of us that you accommodated. We will be privileged to make use of your home again next year.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese, gerieflike, skoon gehalteverblyf.

Dit was 'n baie gemaklike, skoon en 'n gehalteverblyf. Al wat nodig was, was beskikbaar. Die uitsig is pragtig en die versorging ongelooflik. Baie dankie van al ons sewe vir die akkommodasie. Ons sal bevoorreg wees om volgende jaar weer van die huis gebruik te maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek met die mooiste uitsig!

Pragtige en stylvolle huis. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R29 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R29 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R29 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliot-weg 15, Kenton-on-Sea, 61291, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a05e05c5cf82eb8ce43d2cf601434bbac1dd3ccb0c76a18854d6a4dbbfc6c0e2f26e475aa59f6fec7a111a27fe10974575f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R29 200 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 15 Elliot Road Kenton-on-Sea 61291 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.68864 26.66659
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem