LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach House Bliss | LekkeSlaap
+10

Beach House Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach House Bliss is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan, 'n strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Dis net 'n uur se ry vanaf Kaapstad wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die Weskus en al die besienswaardighede in die omgewing wil besoek.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat ingang sodat jy afgesonder is van die res van die huis. In die tweede slaapkamer is daar ook 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is 'n eetkamertafel vir 4 en gemaklike sitplek in die sitkamer.

Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n braai-area en 'n tafel met 8 stoele. Smul aan jou aandete terwyl jy na die see en seemeeue luister of teug aan 'n mengeldrankie terwyl jy kyk hoe die son ondergaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House Bliss sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 5 resensies vir Beach House Bliss
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
2.2/5
Veiligheid
2.4/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Hoofstraat 175, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NjI2YTRhLTc0MWMtNGM4Yi1hYjZhLTM1MmE3MDgzNDFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750  per nag (plek vir 8) 5 5 1 4 175 Hoofstraat Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.07751 18.03997
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!