LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach House Bliss | LekkeSlaap
+47

Beach House Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 6, Groot Brakrivier, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Beach House Bliss is stapafstand van Pienaarstrand af in Groot Brakrivier en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis met pragtige see-uitsigte.

Die huis het oopplan-leefruimtes en gaste kan die asemrowende uitsigte uit meeste van die kamers en leefareas geniet. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n groot oopplan-leefarea, goed toegeruste kombuis en 'n binnebraai.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank en bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n ontbytblad. Die ruim leef-area lei na 'n balkon met stoepmeubels waar die uitsig in sonskyn- of reënweer geniet kan word. Die swembad is ook op die balkon.

Op die boonste verdieping is 'n buitebraai en Jacuzzi en agter die huis is nog 'n braai-area.

Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House Bliss sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bitoustraat 6, Groot Brakrivier, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 6, Groot Brakrivier, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcebae35a43d5f3fed272a4402443b8fa7e6e88b255843d0a4e870a046cbe860ae9102b8ab8fe234a2712f96ec751d5de1a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag (plek vir 11) 6 Bitou Street Groot Brakrivier 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.051436222305 22.264862775463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!