Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Music

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1 – Eerste verdieping met see-uitsig
Selfsorg
Kamer 2 – Grondverdieping met see-uitisg
Selfsorg
Kamer 3 – Eerste verdieping met see-uitsig
Selfsorg
Kamer 4 – Grondverdieping met see-uitsig
Selfsorg
Kamer 5 – Grondverdieping sonder 'n see-uitsig
Slegs kamer
Die Ateljee – Grondverdieping met binnehof
Selfsorg
2-Slaapkamerwoonstel – Grondverdieping met binnehof
Selfsorg
Dakwoonstel
Selfsorg
Huisreëls

- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Rook is in die kamers verbode.
- Let asb. dat die ateljee, 2 slaapkamer-woonstel en Kamer 5 het nie 'n see-uitsig nie.
- Kinders wat in 'n kot slaap bly gratis.
- 'n Ekstra matrass kan teen R200 per nag gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb1524f15f9135b8541a231c5a0e71d06a71e39363c63392ff04174a0df898f40406c02875acfc859a4a4927406cbda615b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 33 Flame Crescent Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.0319373 24.9324748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem