Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Road Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beach Road Accommodation is ‘n lieflike strandfronteiendom in Melkbosstrand. Die huis is lekker by die strande en restaurante, met net 'n straat tussen die huis en die strand.

Verblyf word in 3 eenhede aangebied wat almal deel is van die hoofhuis en 2 van hulle het hulle eie privaat ingange. Die derde eenheid is verbind aan die Dreamy Beach Room en het 'n dubbel- en enkelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die 2 kamers saam is perfek vir 'n gesin of klein familie.

Beachview Cottage is aan die agterkant van die huis. Daar is 'n dubbelbed en 'n klein badkamer met 'n stort. Geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei in. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste, maar 'n baba of kleuter kan ook akkommodeer word.

Dreamy Beach Room is ‘n luukse eenheid by strandfront met ‘n privaat stoep en 'n fantastiese see-uitsig. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed, kaggel en ‘n badkamer met ‘n stort en bad. Egiptiese linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook ‘n TV met DStv, gratis WiFi, lessenaar, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. 'n Draagbare braai kan voorsien word. Daar is parkeerplek in die straat oorkant die kamer. Die WiFi, TV en 1 lig werk tydens beurtkrag.

Family Tides is 'n ekstra kamer met 'n badkamer wat net met Dreamy Beach Room gekombineer kan word. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed met slaapplek vie 3 gaste. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Katoenlinne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is voor die huis beskikbaar en braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Daar is talle restaurante en koffiewinkels stapafstand vanaf die kamer in dieselfde straat.

Doendinge in die omgewing swem, vlieërbranderry, branderplankry, sandplankry, bootry, perdry, voetslaan en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Beach Road Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Road Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANbLFIkivZKJvNhdoCjkK5FthQPF74Q34eCqFtefTTUKlpstki5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 146 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.720618535896 18.444438278675