LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Shack | LekkeSlaap
+47

Beach Shack

1 resensie
Selfsorg
Seaview
Vanaf R990
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Seaview is apart van die Beach Shack geleë en bied 'n uitsig oor die see. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het nie 'n volledige kombuisie nie, maar is met 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar, en die eenheid lei na 'n dek met 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot die tuin en braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.

Belasting en Ekstras

'n Ekstra matras is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Let asb. op dat die Loft via 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Die Loft en Beach Shack deel 'n groot tuin met braaigeriewe. Dit is egter lekker groot, so gaste sal steeds privaatheid geniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loft
Vanaf R990
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Loft het slaapplek vir 2 gaste en lei na 2 balkonne met uitsigte oor die see en die tuin. Daar is dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het nie 'n volledige kombuisie nie, maar is met 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Basiese eetgerei en borde word voorsien. Die Loft en Beach Shack deel 'n groot tuin met braaigeriewe, en omdat dit so groot is, sal gaste steeds privaatheid geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.

Belasting en Ekstras

'n Ekstra matras is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Let asb. op dat die Loft via 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Die Loft en Beach Shack deel 'n groot tuin met braaigeriewe. Dit is egter lekker groot, so gaste sal steeds privaatheid geniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Shack
Vanaf R2 100
per eenheid
Beskrywing

Beach Shack is ideaal vir 'n groep of familie van 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte en toilette. Daar is 2 slaapbanke in die sitarea vir 2 kinders. Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, binnebraai en 'n etenstafel. Die Beach Shack en Loft deel 'n groot tuin met braaigeriewe en is uitstekend vir kinders en troeteldiere. Omdat dit tuin so groot is, sal gaste steeds privaatheid geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Ekstra matras is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Let asb. op dat die Loft via 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Die Loft en Beach Shack deel 'n groot tuin met braaigeriewe. Dit is egter lekker groot, so gaste sal steeds privaatheid geniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfad8bdd41c32ebf99a6e6e85be9ca4e79041ae58285c31db42292f29b8b3fba2997834b0317db2a15074f2bf9dd7b2d64e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 82 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.252571472024 16.868413961971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!