LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Shack | LekkeSlaap
+47

Beach Shack

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Seaview
Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.
Loft
Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.
Beach Shack
Selfsorg
Belasting en Ekstras

'n Ekstra matras is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Let asb. op dat die Loft via 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Die Loft en Beach Shack deel 'n groot tuin met braaigeriewe. Dit is egter lekker groot, so gaste sal steeds privaatheid geniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfad8bdd41c32ebf99a6e6e85be9ca4e79041ae58285c31db42292f29b8b3fba2997834b0317db2a15074f2bf9dd7b2d64e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 82 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.252571472024 16.868413961971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!