Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander-straat 4, The Breakers, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel wat in die Breakers-kompleks in Houtbaai geleë is. Die kompleks is 600 m vanaf Houtbaaistrand en die woonstel het 'n uitsig oor die baai en op die berge.

Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en bad, asook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea en verder word gratis WiFi en veilige parkeerplek voorsien.

Die kompleks het maklike toegang tot 'n winkelsentrum, die Hout Bay Harbour Market en die bekende Chapmanspiek-rylaan. Die ligging is ook ideaal vir diegene wat die Constantia Wynroete wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Stay sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beach Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Alexander-straat 4, The Breakers, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander-straat 4, The Breakers, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dc78188e056c437f6d646ef8be3abbf57c3d9f10b0ce7eff7cb37c80d0d64330e96bae707d8b7d9a96a6b80beb981882029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 Alexander Street, The Breakers Hout Bay 7872 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.042155566663 18.35415682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem