Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach View on Thesen Islands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 administrasiefooi en R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Neem asb. kennis:
Die Thesen Island Huiseienaarsvereniging (TIHOA) het 'n BUPL (biometriese gebruikersbetalingsheffing) geïmplementeer. Dit kom neer op 'n addisionele fooi van R97 per gas se biometriese registrasie. Ten minste een gas in die groep is verplig om te registreer en die genoemde heffing te betaal.
Enige bykomende gas wat registreer en die biometriese stelsel gebruik sal ook die heffing per gas dra. Passasiers hoef nie te registreer nie, maar die name en ID-dokumente van alle groeplede moet op die groepleier se biometriese dokument ingevul word. 'n Afskrif van elke volwasse gas se ID/paspoort in die gesin/groep moet ingesluit word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairmail A22, Thesen Islands, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYjE2OGNmLTZkOWQtNGMyZi05ZDJlLWYzZjhmYzBkYTUzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 A22 Fairmail Thesen Islands 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.049538 23.049998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem