Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Die Duyker

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sabine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Beach Villa Die Duyker
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bonita D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D
Gesin met klein kinders

Very relaxing. Really enjoyed.

Fantastic. Beautiful house. Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Die Duyker se terugvoer

Thank you, Bonita. You're always welcome!

Beach Villa Die Duyker
Theo B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig, wonderlike weer en regte Yzerfontein klimaat en gasvryheid.

Wat 'n wonderlike plek. Die uitsig onvergelykbaar, die huis bied 3 en suite kamers met 'n ongelooflike uitsig. Die vierde kamer is meer 'n gaste kamer, maar alles kan mos nie see-uitsig hê nie! Die swembad is 'n absolute noodsaaklikheid in die somer; dit was vir 27 dae tussen 30 en 36 grade. Die weer was fantasties en die eiendom is so gebou dat dit die konstante wind breek. Inteendeel, die stoepie voor die onderste kamer is windstil en die 30 plus grade noodsaak jou om in die swembad te wees. Wind is 'n kusding, so ja, daar is wind, maar die eiendom is perfek gebou vir dit. Dassen-eiland en sy besoekers is ook 'n bonus. Robbe, pelikane en die alomteenwoordige Swart Tobies. Lieflik. Dit was opvallend hoe almal mekaar groet, al ken niemand jou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location and beautifully appointed.

Unparalleled view. The property manager is very professional and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Uitstekend! Die Duyker is die perfekte huis en baie goed geleë.

Die huis is smaakvol en uiters gerieflik en goed beplan. Die dekor, meubels en patio se standaard is van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Saam met vriende

Asemrowend en uniek.

Lekker! Ons het die huis baie geniet! Ons kinders kon hulself in 'n veilige omgewing geniet en die heeldag speel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf. Netjies en smaakvol.

Ons het heerlik gebly en was beïndruk met die netheid van die huis. Stylvol en afgerond met uitstekende ligging en baie goed toegerus. Die glas-afskorting en die muur kan heelwat gelig word om die braaiplek meer beskut te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana M
Gesin met klein kinders

Perfek, rustig, asemrowende uitsig

Sal die villa hoogs aanbeveel. Dis skoon, netjies, modern en baie goed ingerig. Elke slaapkamer is en-suite wat dit dit so gerieflik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Die Duyker se terugvoer

Thanks, Leana for these lovely words. Your family was also so nice and friendly. Hope to see you soon again.
Kind regards,
Sabine

Beach Villa Die Duyker
Beverley A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley A

What an amazing home!

Stylish in a minimalist fashion. Space and more space. Rooms very generous in size and style each with own en-suite. Views are spectacular. We had a lovely weekend away from home. Only caution I'd be offer is the downstairs deck on the right hand side near the pool. It's kind of an optical illusion where the deck seems to continue to the very white wall in front of it. However, if you're not minding your step and you're looking ahead at the view you will fall onto the walkway below and almost break your neck!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Die Duyker se terugvoer

Dear Beverley,
We have placed glass panels on the side of the deck so that it is impossible to fall from it.

Beach Villa Die Duyker
Dirk V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk V
Gesin met tieners

Fantasties, ongelooflike ligging.

Ongelooflike ligging, ongelooflike huis maar die prys te hoog. Nie waarde vir geld nie. Dit is immers selfsorg, en as kostes van etes ens. in ag geneem word, werk dit nogal duur uit. Paar dinge wat nie prakties is nie, baie mooi maar ondoeltreffend. Koffie bekers onprakties, geen teepot of koppies in kombuis, geen braai toerusting vir braai nie, gaskaggel wou nie werk nie. Ligte by voorkant van huis kan nie afgeskakel word nie, lig is baie steurend binne huis gedurende nag en mens kon nie in donker kamer slaap nie. Eienaar se voertuig in motorhuis veroorsaak dat eie voertuig buite moet staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Die Duyker se terugvoer

Dear Dirk,
In the meantime, we have re-assorted the teapot, new coffee cups, and all the necessary material for the braai.
Always welcome!

Beach Villa Die Duyker
Marianne B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne B
Saam met vriende

'n Huis vir enige seisoen van die jaar met 'n uitsig wat onbeskryflik is.

Lekker kaggel vir koue wintersdae met verruklike uitsig en ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marechia B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marechia B
Saam met vriende

Superb!

Superb sea views, luxury and comfort and attention to detail. Lovely light and bright decor. Surrounded by natural beauty. Loved the spectacular sea views, proximity to the town and walking distance to beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Die Duyker se terugvoer

Thank you Marechia, it was great to have you here

Beach Villa Die Duyker
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 2159, Ocean Villas Ingang 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5FTGKtqWzBfdS6pibQ2sxmZielp0OXhiJyd5PovkL7JfmWAm08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 2159 Dassen Island Drive Ocean Villas Entrance 2 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.366703601418 18.163938775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem