Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Wilderness

Gastehuis
Suite 7
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is op die boonste verdieping, aan die oostekant van die huis. Dit beskik oor dubbeldeure wat na 'n groot gedeelde balkon lei en wat uitsigte oor die Indiese Oseaan en op die manjifieke Outeniekwaberge bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders van 0 tot 7 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 8 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 2
Vanaf
Vanaf R2 915
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 1 is op die boonste vloer aan die oostekant van die huis geleë en het skuifdeure wat lei na 'n ruim, gemeenskaplike balkon met uitsigte oor die Indiese Oseaan en die ontsagwekkende Outeniekwaberge. Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Toegerus met 'n TV, sekere DStv-kanale, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, japonne en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad

Suite 3

Suite 4
Vanaf
Vanaf R3 883
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie skakel-suite op die grondvloer aan die westekant van die huis is geskik vir 'n gesin. Die kamers het 2 koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met bad en stort en 'n uitsig oor die strand. Toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, japonne en kluis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders van 0 tot 7 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 8 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 5
Vanaf
Vanaf R3 883
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is op die grondvloer aan die oostekant van die huis en het skuifdeure wat lei na die seekantdek, tuin en swembadarea. Die suite is toegerus met 'n kombuisie vir selfsorg en die badkamer het 'n bad en stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Kinders van 0 tot 7 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 8 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 6
Vanaf
Vanaf R3 883
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Geleë op die middelste verdieping en het skuifdeure na 'n privaatbalkon met uitsigte oor die see en die Outeniekwaberge. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Kinders van 0 tot 7 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 8 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 1
Vanaf
Vanaf R4 510
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 1 is op die boonste vloer aan die oostekant van die huis geleë en het skuifdeure wat lei na 'n privaat balkon met uitsigte oor die Indiese Oseaan en die ontsagwekkende Outeniekwaberge. Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en twee wasbakke. Toegerus met 'n TV, sekere DStv-kanale, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, japonne en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders van 0 tot 7 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 8 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Duin 3, Ronald Krynauw-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3965e03aebaf10523dd2f819001b05190916a95b5fd7e80cb367ecb13dbd55b057d7da30e03d3683308b9ee7e9ddcce31478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 3 De Duin Ronald Krynauw Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.995734283924 22.583504021131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem