Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Wilderness

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon & Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Beach Villa Wilderness
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michael T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top notch!

Great hosts, lovely location. Well-appointed room, a great breakfast, will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Heerlik, lieflik, gesellig, pragtige 180° uitsig op die see, heerlikste ontbyt. Gasvryheid galore.

Beveel hierdie gastehuis 100% aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Wilderness se terugvoer

Beste Yvonne,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Vriendelike Groete,
Deon & Leane

Beach Villa Wilderness
Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek in luukse omgewing.

Leane en Deon die beste om hulle gaste welkom te laat voel. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simoné V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties rustig en beslis goeie waarde vir geld.

Wow, van uitsig na diens alles was besonders! Die gasvryheid van personeel is uit die boeke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hungani N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hungani N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay ever! No joke.

From the views, to the rooms, to the staff, to the food! Beach Villa is truly worth every cent! My wife and I haven’t been this impressed in a while. It felt like we’ve known Deon & Leane for a long time. Definitely going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Belewenis.

Die vriendelike diens wat ons ontvang het het ons tuis en gerus laat voel. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent weekend.

Very neat, clean, excellent location. Friendly hosts. Will definitely recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles perfek, heerlike ontbyt, goeie gasvryheid met asemrowende uitsig.

Kan hulle vir seker aanbeveel vir enige iemand wat 'n onvergeetlike tydjie wil ervaar. Ek gaan weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Baie lekker, goeie ligging, goeie ontbyt, groot kamers.

Baie dankie aan die gasheer en -vrou van die villa. Ons was baie beïndruk met die diens, ligging, netheid en die ruim akkommodasie. Die ontbyt was natuurlik van top-gehalte. Sal verseker weer daar draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes J L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar oornag, dit was wonderlik.

Beach Villa in Wilderness is onbeskryflik mooi. Dis op die pragtigste plek gebou, met 'n ongelooflike uitsig oor die see en strand. As jy in Wildernis blyplek soek is daar net een, dis Beach Villa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Alles is van die beste, kan niks vind wat nie vyfster is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie G
Saam met vriende

Ongelooflike ondervinding!

Mooiste uitsig wat ek al in gesien het. Fantastiese diens en gasvryheid! Sal definitief aanbeveel en hopelik kan ek self weer gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste gastehuis ervaring wat ek nog ooit gehad het, uitstekende diens en gasvryheid.

Uitstekende gastehuis. Netjies, skoon, luuks, veilig, goed geleë. Dis min dat jy in so 'n luukse gastehuis bly waar jy nie vir elke item wat jy gebruik esktra moet betaal nie. Die eienaars gaan uit hulle pad uit om jou veblyf spesiaal te maak. Die gastehuis is absoluut uitestekend en ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne F
Gesin met tieners

Amazing.

The guest house was welcoming and all staff were extremely helpful, knowledgeable and friendly. We would have loved to have stayed longer. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Wilderness se terugvoer

Dear Corne Fine,

Thanks for your review we appreciate your feedback.

Kind Regards,
Deon & Leane

Beach Villa Wilderness
Elaine B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Wow! Wow!

What amazing accommodation right on the beach! Amazing views and beautiful room! We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Wilderness se terugvoer

Dear Elaine B,

Wow! Thanks for the great review.

Kind Regards,
Deon & Leane

Beach Villa Wilderness
Kobus R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek en vriendelike bestuur.

Fantasties! Mooi uitsig, modern, vriendelike eienaars, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie goed verwelkom en lekker gesels met albei eienaars. Baie mooi geleë teen die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marselle B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marselle B
Gesin met tieners

'n Tuiste weg van die huis.

Hier voel jy tuis, gastehuis-eienaars is 5-ster mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike langnaweek by die kus.

Ons het heerlik gebly by Beach Villa. Daar kan nie 'n beter gastehuis in Wildernis wees nie. Alles is op sy plek en die uitsig is ongelooflik. Vir wat jy kry is die tarief ook baie billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging, pragtige uitsig en goeie diens.

Die mooiste see-uitsig, mooi kamers en puik ontbyt. Ons het die gratis drank in die yskas baie waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Duin 3, Ronald Krynauw-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3965e03aebaf10523dd2f819001b05190916a95b5fd7e80cb367ecb13dbd55b057d7da30e03d3683308b9ee7e9ddcce31478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 3 De Duin Ronald Krynauw Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.995734283924 22.583504021131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem