Beach Walker
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 88
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Christelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Beach Walker se terugvoer
Baie dankie Christelle, ons waardeer jou terugvoering en verwelkom jou graag terug in Pringlebaai.
Hanle L - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful Easter break.
Danie V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en het alles wat jy nodig het vir gesinsvakansie.
Beach Walker se terugvoer
Dankie Danie, ons sien julle weer!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williamlaan 734, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom