LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Wood Cottages | LekkeSlaap
+176

Beach Wood Cottages

Tree Top Cottage
Vanaf
Vanaf R280
per eenheid
Beskrywing

Dis 'n ruim ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op die meeste. Die slaapkamer en sitkamer het 'n oopplan-uitleg en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n rusbank. Daar is 'n aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens wat perfek is vir kinders. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak en 'n area om 'n baba te bad. Die aparte kombuisie het 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Buite is daar 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vrywaring: Die eienaars of bestuurders neem geen verantwoordelikheid vir enige diefstal, skade of besering van enige aard op die perseel nie. Gaste sal geen terugbetaling ontvang indien hulle laat inklok of vroeg uitklok nie. Respekteer asb. die bure en ander inwoners. Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste moet asb. nie drank misbruik nie, aangesien dié verblyf familie georiënteer is. Geen besoekers word na 22:00 toegelaat nie. 1 rol toiletpapier en 50ml skottelgoedseep word met aankoms voorsien. Linne word voorsien, maar gaste kan ekstra komberse saambring indien nodig. Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Slegs die aantal gaste waarvoor daar bespreek is en 4 gaste word per kothuis toegelaat. Addisionele gaste sal gevra word om die perseel te verlaat. Uitkloktyd: op die laatste 9:00. Die skoonmakers sal streng om 9:00 begin om die kothuis reg te kry vir die volgende gaste. R50 sal per halfuur gehef word wat gaste laat uitklok. Dit is slegs van toepassing indien gaste nie vooraf reëlings getref het met die eienaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Coral Tree Cottage
Vanaf
Vanaf R280
per eenheid
Beskrywing

Coral Tree Cottage 1 is tussen inheemse koraalbome in 'n veilige omgewing weggesteek. Dit bied 'n lekker wegbreekplek met lieflike uitsigte oor die subtropiese omgewing. Die hut het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 2 slaapbanke en 'n oopplan-kombuisie wat volledig toegerus is. Die privaat hut bied veilige parkeerplek en 'n braai-area. Daar is 'n TV met 'n OVHD-dekodeerder. Linne word voorsien maar gaste meot asb. hul eie handdoeke saambring. Die hut is ideaal geleë naby winkelsentrums en die hoofswemstrand is minder as 1 km weg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Vrywaring: Die eienaars of bestuurders neem geen verantwoordelikheid vir enige diefstal, skade of besering van enige aard op die perseel nie. Gaste sal geen terugbetaling ontvang indien hulle laat inklok of vroeg uitklok nie. Respekteer asb. die bure en ander inwoners. Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste moet asb. nie drank misbruik nie, aangesien dié verblyf familie georiënteer is. Geen besoekers word na 22:00 toegelaat nie. 1 rol toiletpapier en 50ml skottelgoedseep word met aankoms voorsien. Linne word voorsien, maar gaste kan ekstra komberse saambring indien nodig. Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Slegs die aantal gaste waarvoor daar bespreek is en 4 gaste word per kothuis toegelaat. Addisionele gaste sal gevra word om die perseel te verlaat. Uitkloktyd: op die laatste 9:00. Die skoonmakers sal streng om 9:00 begin om die kothuis reg te kry vir die volgende gaste. R50 sal per halfuur gehef word wat gaste laat uitklok. Dit is slegs van toepassing indien gaste nie vooraf reëlings getref het met die eienaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Palm Tree Cottage
Vanaf
Vanaf R280
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n sitkamer met 2 ingeboude slaapbanke. Daar is 'n oopplan-kombuisie en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook sy eie braai. Verder is daar ook 'n OVHD-dekodeerder.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid