Beach Wood Cottages
Opsomming van Resensie
Annemarie D - Mei 2022
Gemiddeld
Baie lekker, het dit vreeslik geniet.
Bernise W - Mei 2022
Gemiddeld
Great.
Mariska D - Mei 2022
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Sonja V - Apr 2022
Gemiddeld
Dis die ongelooflikste plekkie denkbaar met die vriendelikste eienaars.
Walter K - Mrt 2022
Gemiddeld
Wonderlik.
Rika W - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustig.
Elsabe R - Feb 2022
Gemiddeld
Lovely place, friendly and helpful staff.
Amanda E - Feb 2022
Gemiddeld
Baie netjiese plekkie, eienaars baie tegemoetkomend en vriendelik.
Tamara N - Feb 2022
Gemiddeld
Enjoyable stay.
Bennie V - Des 2021
Gemiddeld
Baie lekker, rustig.
Maxi S - Nov 2021
Gemiddeld
Goeie, vriendelike ontvangs.
Christo B - Nov 2021
Gemiddeld
Lekker veilig en in 'n rustige area
Santjie H - Nov 2021
Gemiddeld
Beste kuier ooit.
Quintin L - Nov 2021
Gemiddeld
Lekker rustig.
Amanda G - Okt 2021
Gemiddeld
Cosy and comfortable.
Natashia P - Okt 2021
Gemiddeld
Rustig, en kinder- of babavriendelik.
Frans G - Okt 2021
Gemiddeld
Relaxing.
Ruani F - Okt 2021
Gemiddeld
Rustige lekker atmosfeer.
Theresa C - Okt 2021
Gemiddeld
Gemaklik
David K - Okt 2021
Gemiddeld
Pleasant.
Ronel G - Sep 2021
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Brinette F - Sep 2021
Gemiddeld
Besigheidsafspraak.
Juane B - Aug 2021
Gemiddeld
Location is close to all amenities. Images deceiving.
Lees meerJared G - Aug 2021
Gemiddeld
Die goedkoopste verblyf in die area. Jy kry waarvoor jy betaal.
Lees meerErik O - Aug 2021
Gemiddeld
Klein paradys.
Nishanie S - Jul 2021
Gemiddeld
Total relaxation.
Sharon T - Mei 2021
Gemiddeld
Beach Wood Cottages is 'n versteekte juweel, weg van die gewoel van 'n vakansiedorp.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Sharon, Baie dankie vir die mooi terugvoer. So bly jul het jul tydjie by ons geniet en lekker uit gerus! Dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer en sien uit om sommer gou weer jul by ons te ontvang.
De Wet E - Mei 2021
Gemiddeld
Rustig en gemaklik.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Bly jul het lekker gekuier. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het nou pas 24 hr sekuriteits kameras geinstalleer asook ekstra straat ligte om die area in die nag te verlig.
Lelanie K - Apr 2021
Gemiddeld
Very pleasant, quiet and private.
Salome B - Apr 2021
Gemiddeld
Uitmuntend en fantasties.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer en resensie. Ons wardeer dit opreg. Dit was woorwaar 'n voorreg om jul by ons te he en hoop om sommer gou weer jul by ons te ontvang.
Jaundre D - Mrt 2021
Gemiddeld
Heerlike verblyf.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Juandre, Bly jul het die tydjie by ons geniet. Ons het pas sekuriteits kameras en ekstra ligte geinstalleer om gaste meer gemoedsus te bied. Ons is ook in die proses om ander opsies te oor weeg om die "beurtkrag" situasie beter te hanteer. :)
Eliska R - Mrt 2021
Gemiddeld
Fantastiese mense, fantastiese diens.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Hi Eliska,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is so bly jul het jul tydjie by ons geniet en kan nie wag om jul weer te ontvang nie. Altyd lekker om te hoor dat my en Jessica se harde werk om ons plekkies mooi en huislik te maak raak gesien en wardeer word. Dankie
Wessel Nel N - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie baie geniet.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Wessel, dit was lekker om jul hier by ons te he en ons sien baie uit om jul weer volgende jaar te ontvang.
Alan R - Mrt 2021
Gemiddeld
Gawe eienaars. Skoon, netjies en gerieflike cottage.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Hi Alan,
Was vir ons 'n voorreg om julle by ons te akkommodeer en is bly julle het die tydjie by ons geniet en lekker gerus.
Baie dankie vir die resensie.
Ons wardeer dit opreg en hoop om julle sommer gou weer in die toekoms te ontvang.
Alles wat mooi is.
Jacques P - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was regtig baie lekker gewees. Ek sal hulle aanbeveel vir enige mense, dis die moeite werd. Awesome mense en regtig baie lekker gerus.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Jacques,
Dankie vir die resensie. Ek is so bly jul het jul tydjie by ons geniet. Hoop om sommer gou weer jul by ons te ontvang.
Caroline S - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was aaklig.
Chane V - Mrt 2021
Gemiddeld
Die vakansie was lekker toe ons ry!
Beach Wood Cottages se terugvoer
Dit spyt ons dat julle nie julle tydjie by ons geniet het nie. Ek is nie seker waarna verwys word wat stukkend is nie want alles in die plekkie is in 100% werkende toestand en ons doen gereeld opknapping en reparasies. My vrou het ook met vertrek gevra of alles in die plekkie reg was en julle het haar verseker dat als 100% was. Ook nie seker hoe lepels in die drein kan afval nie want dit is 'n gewone standaard drein met standaard toebehore. Die plekkie het 'n losstaande braai gehad maar ek is tans besig om groter braai geriewe te bou en dit sal teen middel Maart voltooi wees. Die hele perseel is ook 100% toe met hoe 7-voet heining en 'n 6-voet hek by ingang en heeltemal veilig vir beide gaste en kinders.
Deven K - Feb 2021
Gemiddeld
Terrible and a nightmare. Waste of money.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Hi Chayne, We did host you in the cottage you enquired on and booked. I notice you asked for quotes on various of our units but at the end of the day excepted and booked the cottage you stayed in. We are just over 1 km from St Michaels main swimming beach and just over 2 km from all the malls, entertainment and restaurants. This is advertise as such. Most guests prefer not to be right in the centre and noise for a peaceful rest. The gas geyser once run out of gas and was attended to and gas replaced immediately when brought under our attention. I do the maintenance and up keep on a continual basis and everything else in the cottage as in all our cottages are in 100% working condition or fixed / replaced immediately when brought under our attention. We offer great value for money with super low out of season rates. Cleanliness: All units are strictly cleaned under strict Covid regulations and we spent a fortune on training cleaning staff and cleaning material. Security: High 7 feet fence, 6 feet lockable gate and alarm in unit with 24 Hr armed response. Customer Service: All queries we tent to immediately , I went out of my way to accommodate a payment plan and followed up on payments outstanding various times during stay although our payment policy stipulate outstanding payments due strictly on arrival. ,
Marcus L - Feb 2021
Gemiddeld
A holiday to remember and hosts that really go the extra mile! Exceptional value, super clean, good location and safe.
Lees meerJohan D - Feb 2021
Gemiddeld
Heerlike oornagbestemming.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons werk so hard om ons plekkies gerieflik te maak om gaste 'n ontspanne huislike atmosfeer te bied en dit is regtig 'n riem onder die hart om te hoor ons harde werk word raak gesien.
Hoop om sommer gou weer jul by ons te ontvang
Leon K - Feb 2021
Gemiddeld
Great place to stay with privacy and easy access to beaches.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Thank you for the nice review. Hope to host you again in the future.
Dennis T - Feb 2021
Gemiddeld
A cosey and comfortable cottage, surrounded by a beautiful and lush tropical garden. Great value for money, and the hosts are so friendly and helpful.
Lees meerBeach Wood Cottages se terugvoer
Thank you so much for your nice review and glad you have enjoyed your stay with us. We enjoyed hosting you and would love to host you again in future!!
Chris K - Jan 2021
Gemiddeld
Nie so indrukwekkend soos die foto's dit laat lyk nie. Stort is 'n gewone handstort wat dinge ongemaklik maak het. Die braai is 'n stapel bakstene wat dien as 'n braaier, kon skaars 2 tjoppies gelyktydig braai. Die stoof is 'n 2-plaatstofie met 'n oondjie. Baie ongerieflik vir kosmaak.
Beach Wood Cottages se terugvoer
More Chris, Dankie vir jul terugvoer. Na versoek van verskeie gaste met kleiner kindertjies het ons die gewone stortkop met die handstort vervang om dit meer gerieflik vir mense met kinders te maak. Sou jul genoem het dat dit 'n probleem vir jul is sou ons dit met graagte vir jul omgeruil het met die rooskop stort. Soos genoem tydens jul verblyf is dit in die beplanning om nog 'n ingeboude braai en eet area by die betrokke kothuis soos by ons ander te bou. Dit is in die pyplyn en sal teen einde Maart voltooi wees. Ons sou ook met graagte 'n groter los staande braai verskaf het as ons geweet het jul die tydelike braai, wat die grote is van 'n normale standaard braai, is te klein vir jul. Alhoewel oop parkering is daar wel heelwat koelte bome wat skadu verskaf vir gaste se voertuie. Ons het wel verskeie opsies van kothuise waar van gaste kan kies alvorens hul bespreek, sommige het afdakke en selfs gewone 4 plaat stowe. Al ons eenhede se fotos is wel 100% op gedateer en die met die 2 plaat oondjies wys duidelik en word ook so genoem op die advertensie.
Sharmaine T - Jan 2021
Gemiddeld
Threatening letters handed to guests.
Beach Wood Cottages se terugvoer
After arriving and checking in, we noticed the guests drove over barriers placed to divide the common lawn area from the parking area. We asked to please remove the very heavy old Toyota bakkie and to please park in the designated parking area. It was only after the friendly request were ignored that a friendly non-threatening memo was given to state that any damage to either the common lawn or water piping would be for the guest's account. Still for the entire 10-day length of the guest stay they still kept on driving over the barriers to park on the grass next to the unit where they stayed. The septic drain is not open as mentioned by the guests but a normal standard drain with heavy solid concrete service covers, that is difficult, even for an adult to lift and safe to SABS standards with the sewerage soak completely underground.
Louis D - Des 2020
Gemiddeld
Die bed is deurgeslaap.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. As die gas tydens hul verblyf onder ons aandag gebring het dat hul die bed ongemaklik vind sou ons met graagte die matras vir hul omgeruil het. Dit is egter die eerste gas wat dit noem. Ons sal bietjie kyk na die bed en vervang. Jammer maar ons het ongekende hoeveelheid reen gehad die afgelope 2 maande met weinige droe of reenvrye dae en dit was baie moeilik om in die tuin enige snoeiwerk te doen wat ons onder normale omstandighede gereeld hieraan die kus moet doen. Ek is egter sedert jul verblyf hard besig om als te snoei en weer netjies te kry. Daar is ligte buite by beide die braai en voordeur wel ligte is en al die areas behoorlik ver lig word.
Annette J - Nov 2020
Gemiddeld
Rustige en ontspannende verblyf.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet en lekker ontspan. Baie dankie vir die goeie terugvoer en sien uit om julle sommer weer binnekort by ons te ontvang.
Hubert R - Okt 2020
Gemiddeld
Very peaceful
Beach Wood Cottages se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
We actually did buy a soap caddy - just needing to install.
Hope to host you again in the future.
Marius & Jessica
Chante D - Okt 2020
Gemiddeld
Ons het dit vreeslik geniet!
Beach Wood Cottages se terugvoer
Dit was so lekker om julle by ons tuis te laat gaan.
Ons is bly julle het alles gerieflik en skoon gevind.
Ons sien sommer baie daar na uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Mooi dag
Marius en Jessica
Theuns D - Okt 2020
Gemiddeld
Baie aangename belewenis. Netjiese verblyf op 'n stil boomryke erf. Ek sal graag weer en langer daar oorbly. Sentraal geleë tussen verskeie besoekpunte.
Willem V - Sep 2020
Gemiddeld
Wat n fantastiese plekkie om te bly terwyl jy op vakansie is.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terug voer en toekomstige verwysings. Dit word altyd waardeer om te hoor dat die harde werk wat ons in sit om ons plekkies gerieflik en skoon te hou raak gesien en waardeer word.
Ons kan nie wag om jul weer in die toekoms by ons te ontvang nie.
Marius en Jessica.
Lettie H - Sep 2020
Gemiddeld
Lekker.
Marcus L - Mrt 2020
Gemiddeld
Comes highly recommended! Great stay, friendly host. Overall great value for money within a secure environment.
Lees meerMonica F - Mrt 2020
Gemiddeld
Not pleasant at all.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Once again sorry for the irregular water pressure caused by the South Coast Municipality water strike. This has been resolved and gas geysers are working 100%.
Alet B - Jan 2020
Gemiddeld
Teleurstellend.
Lees meerBeach Wood Cottages se terugvoer
Ons is baie jammer dat jy nie tevrede was met die akkomodasie nie.
Jy het in April laas jaar vir die Desember vakansie bespreek, oorspronklik vir 3 volwassenes en slegs 1 kind en ons het haar daarvolgens gekwoteer. Slegs daarna het jy genoem dat daar nog 'n ekstra 2 jarige kind was en het ek genoem dat dit reg sal wees sou dit in orde met hul wees aan gesien al ons kothuise slegs toe gerus en meer gerieflik vir 4 gaste maksimum is. Jy het ook gese dat julle self voorsiening sal maak vir die ekstra kind wat in 'n cot slaap. Ek het nie eers ekstra gevra vir die ekstra kind nie. Met aankoms het jul egter nie voorsiening gemaak vir die ekstra kind wat my insiens eerder 3 tot 4 is, en nie 2 nie, en het ons uit ons pad gegaan om ekstra matrasse en beddend in te dra om hul te akkomodeer.
Die kothuis se slaapbanke is my insiens ook nie hard nie maar eerder te sag en word in die komende jaar te same met die banke vervang. Jy het ook gevra dat sy verkies om 'n kothuis sonder 'n swembad te he en dit, te same met die fyt dat hul 5 (Nie 4 soos aan gedui op hul oorspronklike navraag op die webwerf) was die rede om hul om hul oor te skuif in die Coral Tree kothuis omdat dit meer gerieflik sou wees. Ek het paar keer na aankoms probeer om dit so vir die gas te verduidelik.
Die badkamer het 'n konsertina deur en het bietjie moeilik oop en toe geskuif maar is intussen vervang. Jy het vir ons genoem dat die gas geyser net 'n kort rukkie warm bly en dan af sit en eers weer na 'n paar minute aan sit. Ongelukkig was dit 'n openbare vakansie dag en kon ons niemand die selde dag uitkry om daarna te kyk nie. Ons het weer eens uit ons pad gegaan en tot na 6 die aand probeer om self die probleem uit te sorteer. Die tegnikus was vroeg die volgende oggend reeds by ons en het die geyser sensor wat foutief was vervang.
Die braai area is onder bome en dus val daar aanhoudend blare af. Die braai area soos die woonstel word voor gaste ariveer skoon gemaak. Die webtuiste het op my aandring die res van die gas se akkomodasie by ons gekanselleer aangesien die gas my vrou so verskreeu het en ongeskik was dat my vrou 2 keer in trane was. Die admosfeer het ook my ander gaste op die perseel onstel.
Ons uiklaar polis stipuleer dat gaste voor 9 uur uit moet wees om die eenheid weer vir nuwe gaste gereed te kry. Ek het hul egter tot 12 uur tyd gegee om die woonstel op hul versoek te ontruim. Na hul vertrek het daar gedurende Desember en Januarie verskeie ander gaste van 4 of minder in 'n groep in die Coral tree Kothuis tuis gegaan en almal het met groot lof van die akkomodasie gepraat, 1 groep het reeds weer vir volgendse jaar bespreek en 'n ander groep wil die hele kompleks van 3 kothuise bespreek vir 'n familie samekoms.
Simoné R - Des 2019
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Estelle M - Des 2019
Gemiddeld
Rustige, veilige huisvesting.
Lisa W - Nov 2019
Gemiddeld
Baie netjies en privaat. Was tien dae daar en was regtig baie lekker. Gevoel soos ons tweede huis.
Trevor S - Okt 2019
Gemiddeld
We enjoyed our stay.
Simone K - Okt 2019
Gemiddeld
It was not too bad.
Johan B - Okt 2019
Gemiddeld
Baie goed geleë en lekker gerus.
Joshua H - Aug 2019
Gemiddeld
Lekker stil en gerieflik.
Charles N - Jul 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Ettienne V - Jun 2019
Gemiddeld
Goed toegeruste hout kothuis met baie behulpsame eienaars.
Lees meerMary B - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker rustig en privaat.
Sonja E - Mrt 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Leoni V - Mrt 2019
Gemiddeld
Heerlike gasvrye mense en plek.
Hannes S - Feb 2019
Gemiddeld
Baie netjies en goeie diens.
Rina G - Feb 2019
Gemiddeld
Was hard to find but was a lovely stay.