LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Wood Cottages | LekkeSlaap
+176

Beach Wood Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 250 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Tree Top Cottage
Selfsorg
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Vrywaring: Die eienaars of bestuurders neem geen verantwoordelikheid vir enige diefstal, skade of besering van enige aard op die perseel nie.
Gaste sal geen terugbetaling ontvang indien hulle laat inklok of vroeg uitklok nie.
Respekteer asb. die bure en ander inwoners.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie drank misbruik nie, aangesien dié verblyf familie georiënteer is.
Geen besoekers word na 22:00 toegelaat nie.
1 rol toiletpapier en 50ml skottelgoedseep word met aankoms voorsien.
Linne word voorsien, maar gaste kan ekstra komberse saambring indien nodig.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Slegs die aantal gaste waarvoor daar bespreek is en 4 gaste word per kothuis toegelaat. Addisionele gaste sal gevra word om die perseel te verlaat.
Uitkloktyd: op die laatste 9:00.
Die skoonmakers sal streng om 9:00 begin om die kothuis reg te kry vir die volgende gaste.
R50 sal per halfuur gehef word wat gaste laat uitklok. Dit is slegs van toepassing indien gaste nie vooraf reëlings getref het met die eienaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R280
R280 R238
per nag (plek vir 4)
Vanaf R280
R280 R238
per nag (plek vir 4)
Vanaf R280
R280 R238
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2156a268ebe267c9e7d5e44616824bb6eb95dc7e411292cd1b7527c7f89f5cd0e940312457890bd778e5439b45e1ab1c4a3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R280, nou Vanaf R238  per nag(plek vir 4) 68 5 1 5 37 Knoxgore Road St Michaels on Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 09:00 -30.815711719252 30.397743956314
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!