Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachaholic

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20ste Straat 36, Shelly Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beachaholic is in die hartjie van Shelly Point in St. Helenabaai. Dit is 'n oulike selfsorg-vakansiehuis ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na rustige en ontspannende verblyf.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Die smaakvolle oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste vir die gas se rekening, binnebraaigeriewe, 'n etenstafel en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gedurende kragonderbrekings is daar 'n omsetter wat die meeste ligte aan kan dryf. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Beachaholic is knus en net 1,4 km vanaf die strand. Gaste kan die nabygeleë besienswaardighede besoek, insluitend die Shelly Point Golf Club of die Shelly Point-vuurtoring. Beachaholic is ideaal vir 'n onvergeetlike strandvakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachaholic sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Beachaholic
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natalie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • 20ste Straat 36, Shelly Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachaholic het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20ste Straat 36, Shelly Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0855a8429e9a442a2c4317767fd3a3f4926e0b21c15a77c6e8a4eba8a686bbaeb6011f0739fb0b83ff5032ac784eba55643?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 36 20th Street Shelly Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.710744132971 17.973524302902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem