BeachBreeze Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook of vape binnenshuis nie. Geen partytjies, byeenkomste of ongeregistreerde gaste nie. ID-bevestiging word by inklok vereis. Wees asseblief respekvol en stil in die nag — geen harde musiek nie. Sekuriteitskamera by die voordeur mag nie gepeuter word nie. Stel die alarm met die afstandbeheerder wanneer u die huis verlaat. Geen onwettige aflaaie nie. Wees bedag op sterk winde wat deure kan laat toeslaan. Los die huis netjies en ordelik. Maak vullisdromme leeg (gebruik die groot drom buite). Was gebruikte skottelgoed. Plaas gebruikte handdoeke in die bad (grimeerhanddoeke word voorsien; moenie asseblief wit handdoeke hiervoor gebruik nie). Geen eet in beddens nie. Kaggel & Warmbad
Moenie die binnenshuise kaggel sonder toesig laat nie. Kinders moet onder toesig rondom die warmbad wees. Die vuurmandjie word baie warm, moenie die deksel of enigiets warm op die plastiekdop plaas nie. Volg die instruksies in die Gaste-inligtingsboek wanneer u die warmbad gebruik. Let wel: Skade aan eiendom of versuim om huisreëls na te kom, kan daartoe lei dat gaste gevra word om te ontruim sonder terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kingfisher Close, Van Riebeeck Strand, Melbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang