Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachcomber Bay

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Beachcomber Bay
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Naomi C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waar is dit lekke - by Beachcomber Bay!

Van aankoms tot vertrek was alles perfek! Die gasvryheid van die gasheer en -vrou het ons verblyf besonders gemaak. Die lieflike ligging van Beachcomber Bay maak 'n vakansie voortreflik. See uitsig, heerlike swembad en laaste maar nie die minste nie - die beste ontbyte wat ons nog ooit van kon kies en geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Hi Naomi,

Ons is baie bly om te hoor dat julle die vakansie hier by ons geniet het. Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Beachcomber Bay

Beachcomber Bay
Anthony B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

Beautiful setting and comfortable room.

Good stay — only stayed for one night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Enkelreisiger

Waarde vir geld, gemaklik en vriendelik.

Goeie area, naby die strand, waarde vir geld en die werknemers is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande en gasvry.

Baie gawe personeel en uitstaande diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Dankie Kobus, dit was lekker om julle te kon ontmoet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Beachcomber Bay
Elana S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker hier gebly.

Ons was met honeymoon daar, is 4 jaar later terug met 'n kleintjie en weereens wat 'n ongelooflike ervaring. Van die kos, ons kamer tot Sharon se gasvryheid. Sal oor en oor terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie baie lekker.

Is 'n baie lekker plek. Sharron en haar personeel was fantasies. Ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, much appreciated.
It was a pleasure to have you stay and we hope to welcome you back in the future.
Keep well.
Regards,
Sharon

Beachcomber Bay
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels O
Enkelreisiger

Die plek was netjies en volledig toegerus.

Die kamer, bed en badkamer was skoon. Die bed was stewig en het 'n goeie nagrus gegee. Daar was geen geraas nie. Die hoeveelheid en smaaklikheid van die ontbyt was uitstekend. Die gasvrou was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Thank you so much for a lovely review, I am so pleased you enjoyed your stay and would love to welcome you back in the future.
Keep well and regards,
Sharon

Beachcomber Bay
Piet S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Gesin met tieners

Absolutely wonderful.

What an awesome day and we totally enjoyed our time together. The bathroom is the best and the next morning we had the best breakfast in a long time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Dear Piet,

Thank you so much for taking the time to write this lovely review. We are very pleased you enjoyed your stay and would love to welcome you back in the future

Keep well.

Regards,
Sharon

Beachcomber Bay
Kenneth P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Excellent service and hospitality by the hostess, Sharon. The accomodation has a beautiful sea view in tranquil surroundings. Breakfast was very good and the staff friendly and helpful. I will unreservedly recommend the Beachcomber.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

What a lovely review, thank you for taking the time to write it.
We are very pleased that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back some day.
Keep well and all the best for the New Year.
Regards,
Sharon

Beachcomber Bay
Zanele S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zanele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good place to relax with a sea breeze.

The place is a breath of fresh air, and relaxing. Bed and breakfast good value for money. Will definitely re-visit and recommend it. The room we stayed in had a view to die for. Staff also very friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Dear Zanele,

Thank you so much for taking the time to submit this lovely review. We are very pleased that you enjoyed your stay and look forward to your return.

Regards,
Sharon

Beachcomber Bay
Bernadett M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadett M

Absoluut fantasties gewees, vriendelik en gasvrye eienaars en personeel. Ontbyt was heerlik.

Behalwe vir die onderhoud, werksgeraas wat gedoen was gedurende ons verblyf en buite ons kamer ,kan ek glad nie kla nie. Sal definitief weer daar kuier. Staf baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjiese verblyf en Sharon en Trevor is die beste! Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Baie dankie Bernadette. We enjoyed having you stay with us. So sorry about the noise of the workers, the job was much bigger than we expected.
Thank you for the lovely review.
Keep well.
Regards,
Sharon

Beachcomber Bay
Christiaan D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Kamer 1 was net bietjie raserig. By voordeur en langs kombuis.

Maklik om te kry. Ontbyt was skaflik. Stapafstand van see en restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Thank you Chris, we enjoyed your stay.
Keep well
Regards
Sharon and Trevor

Beachcomber Bay
Ivan V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan V
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Aangename verblyf, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Baie dankie, Ivan. It was lovely to have you stay with us.
Regards,
Sharon and Trevor

Beachcomber Bay
Paul V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil rus en weg wees van die stad se gewoel is dít die plek.

Sal dit by enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Baie dankie. I am so pleased you enjoyed your stay.
Regards,
Sharon

Beachcomber Bay
Vicky V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker om te bly en is rustig en naby als.

Die verblyf was lekker en die kliëntediens was ook lekker. Dit is 'n baie lekker plek vir 'n jong getroude paar om weg te kom van die rush van die lewe af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Thank you for your review. We are very pleased you enjoyed your stay.
Keep well.
Regards,
Sharon

Beachcomber Bay
Andre N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker.

Rustige atmosfeer. Mooi see-uitsig van kamer 6 af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker, ek vind net die yskas hopeloos te klein en die kamers kort lugversorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg D
Gesin met tieners

We enjoyed our stay with Sharon and Trevor very much.

Our stay was very relaxing and memorable. Beachcombers Bay has a wonderful location with a private entrance to a lovely beach. Facilities are very good and neatly maintained. The apartments are cleaned daily, as are the environs. The employees are warm and courteous, as are the wonderful owners whose hospitality is second to none. Sharon and Trevor exude warmth and a wonderful aura. We would recommend Beachcombers Bay to anyone seeking a decent B&B Accommodation in Ramsgate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Thank you for your wonderful review, we are so pleased you enjoyed your stay. Would be great to have you visit again sometime
All the best for 2016

Beachcomber Bay
Arenda P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arenda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Het baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en laat mens tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachcomber Bay se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, we are very pleased you enjoyed your stay
Regards
Sharon

Beachcomber Bay
Hester V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hester V
Saam met vriende

Will not recommend this to anyone and will not go back.

The accommodation was not so nice, sometimes felt like we were intruding. Dog at the breakfast table every morning all over the table. Definitely not my money's worth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene V
Besigheidsreis

Recommended.

Nice place. Breakfast was great. Towels could be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het kamer 3 bespreek, toe ons daar arriveer is kamer 1 aan ons gegee.

Kamer 1 is teenaan die kombuis geleë, geluide uit die kombuis was soms steurend en die uitsig is nie so goed soos die ander kamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, goeie uitsig en 'n goeie ontbyt.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige strand is net 2 minute se stap, of 15 min stap tot by Margate se hoofstrand. Ook net 2 min se stap na Tinkers Den Antique Shop, en die mooiste skulpie-winkel. Ontbyt is heerlik, en die koffiemaakgeriewe in die kamer is baie gerieflik. Baie veilig. 180 º see-uitsig vanaf die stoep - baie walvisse gesien. Sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank C
Enkelreisiger

Very good!

Most enjoyable and very good hosting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ooornag verblyf.

Ons verblyf was baie aangenaam. Almal by die gastehuis was vriendelik en behulpsaam. Die uitsig oor die strand en see is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie F - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie F

Ek het dit regtig baie geniet; die eienaars het ons onmiddellik tuis laat voel.

'n Pragtige uitsig naby alles. Die kamers was skoon, die ontbyt heerlik en die personeel vriendelik. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

A home away from home!

Sharon en Trevor is uitstekende gashere. Ons verblyf was wonderlik en daar was niks waarvoor ons nog kon wens nie. Ontbyt was heerlik, die feëtjies wat elke dag ons kamer kom skoonmaak het wonderlik, die uitsig pragtig, en hulle dierekinders het gou in ons harte ook ingekruip. Die jacuzzi was 'n wenner! Ons het altyd veilig gevoel en Sharon het oulike idees gehad vir plekkies waar ons kon gaan kuier. 'n Heerlike ervaring wat ek beslis sal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpume M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpume M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

See the stars below!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Gesin met klein kinders

Awesome accommodation

The owners and staff are friendly and very professional and we can recommend Beachcomber Bay to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie uitsig en aangename verblyf.

Die enigste kritiek is die gewone grootte bed wat klein is vir twee groot mense, maar die bed se pote is te laag. 'n Hoër bed sal 'n baie groot verskil maak. Anders was alles goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Gesin met klein kinders

Ontspanne.

Beachcomber Bay was 'n wonderlike plek om te kom ontspan, die see-uitsig was fantasties, en die huis het 'n heerlike ontspanne atmosfeer. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Valerie S
Saam met vriende

Our stay was great and very relaxing

We had a lovely relaxing stay. Our only problems encountered were that we thought the Sauna and Jacuzzi were very expensive and that the time period specified was far too short for any real relaxation in these facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen N
Gesin met klein kinders

Nice for family stay. Great views.

Beautiful guest house with wonderful sea views. Nice for family stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devin D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

A great stay in Margate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie O - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename atmosfeer. Skoon.

Die plek was aangenaam en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maria V
Saam met vriende

Spectacular view with great weather

Stunning view with warm hospitality is just what we need to get away for a weekend. Pity it could not have been for two weeks. It is such a lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabi Z - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabi Z
Enkelreisiger

The place is fabulous but difficult to find.

I drove up and down the street but could not locate the premises. Met a police car and the only way we could find it was after they called the station. The place itself is fabulous, and Sharon is a great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna W - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and friendly, will definitely stay again in the future

This was a first time for us to spend our holiday at a Guest House, and I would like to say this we enjoyed it tremendously, especially the hospitality and the friendliness of the staff and owners. I would recommend to friends and family!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reville N - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reville N
Gesin met tieners

Excellent position, friendly service, clean rooms and delicious breakfasts.

We thoroughly enjoyed our stay at Beachcomber Bay. There is a wonderful view of the sea from the patio, and easy access to the beach. The room was clean and comfortable, and fresh milk was provided each day for an early cup of coffee. There were a variety of breakfasts, which were delicious. The service was quick, efficient and friendly. Overall, a wonderful experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard H - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good experiance

Lovely location near the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokuthula M - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best accommodation

We had a wonderful time

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia D - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia D
Saam met vriende

Very pleasant comfy friendly establishment and hostess with the mostess!

We were spoiled by being "upgraded" and that simply set the mood for a too short one night stay - would happily have spent another night and enjoyed a second scrumptious breakfast with a view to die for. Highly recommended

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre Z - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place,

Beachcomber Bay has beautiful sea views, friendly hosts, and a nice pool. The accommodation was very comfortable, and we will come back!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan G - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan G
Saam met vriende

Great.

Good value for money, great customer service, wonderful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmuth N - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmuth N
Enkelreisiger

Excellent service.

I really enjoyed my stay. Location is very good. Service was very good. I plan to go back there again next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 75, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f07a06d60bbc99ab0a15d0deae6e689a9dd8af198918bfaac2bd39d439e13ac4c353c6efcc97ff703cfc5fa6d43000216b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 75 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.871484 30.364344