Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R2,200.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Huisreëls
Geen troeteldiere toegelaat nie. Rook verbode. Gaste word vriendelik versoek om stiltetyd na 22:00 te handhaaf, aangesien die huis in 'n beboude woonbuurt geleë is. Inklok met 'n verteenwoordiger sal tot 20:00 plaasvind, waarna self-inklok van toepassing sal wees. Gaste mag versoek word om hul ID met aankoms te toon, en dit moet ooreenstem met die naam van die bespreeker.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Green Street, Onrus River, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang