Beaches

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 40 % af

Kry 40% af vir verblyf voor 14 April 2020

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Beaches is in die bekende vakansiedorp, Hermanus geleë en is ideaal vir 'n paartjie. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie swemstrande, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, ingeboude kaste, haardroër en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien,

Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank, en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Beaches sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beaches gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R510 per nag (plek vir 4)

Kry 40% af vir verblyf voor 14 April 2020

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za