Murdock Valley Akkommodasie by Beaches and Mountains | LekkeSlaap
+26
+26

Beaches and Mountains

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Afrikanderweg 82, Murdoch Valley-Suid, Simonstad, 7975, Wes-Kaap

Beskrywing

Beaches and Mountains bied verblyf in 'n residensiële area in Murdock Valley, Simonstad met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berg. Die eenheid is 1,5 km vanaf die strand, 2,5 km vanaf die afrikapikkewynkolonie by Boulderstrand, 4,5 km van Simonstad se middedorp en 8 km van Kaapstad af.

Die verblyf is in 'n woonstelletjie wat vas is aan die hoofhuis met 'n privaat ingang en daar is 'n aparte houthut in die tuin. Altwee eenhede het slaapplek vir 2 gaste, 'n privaat badkamer, basiese kookgeriewe en 'n TV.

Daar is beperkte WiFi en braaigeriewe wat tussen die twee eenhede gedeel word.

Die eienaars bly in die hoofhuis en help graag met enige versoeke. Daar is 'n waskamer en volledige kosmaakgeriewe in die hoofhuis wat gaste op versoek kan gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Beaches and Mountains
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Afrikanderweg 82, Murdoch Valley-Suid, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beaches and Mountains het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Murdock Valley Wes-Kaap
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Afrikanderweg 82, Murdoch Valley-Suid, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoFyEPNZwbi8FWCbOuSE6SfGDj8NJjCOfYCVIv0pOcxptbFs511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 82 Afrikander Road Murdoch Valley South 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-23:00 12:00 -34.214247083443 18.461238526984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za