Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront @ Stilbaai

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Gordon-straat 44, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beachfront @ Stilbaai is 'n pragtige vakansiehuis op die onderste verdieping van die eienaar se huis in die bekende area van Stilbaai-Oos. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende aangesien dit net 50 m van die Blouvlagstrand af is en gaste net oor die duine kan stap met 'n sambreel en sonroom.

Die pragtige eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en instapstort. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van hierdie slaapkamers het elkeen 'n aparte ingang van buite af. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, ysmasjien, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met 8 stoele toegerus. Die waskamer het ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n binnebraai-area met gemaklike sitplek. Op warmer dae kan gaste die lieflike boma-area met braaigeriewe en 'n sambreel benut. Let asb. dat hierdie huis nie 'n see-uitsig het nie aangesien dit agter 'n duin skuil. Die huis is wel naby lieflike staproetes, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachfront @ Stilbaai sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Beachfront @ Stilbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Gordon-straat 44, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront @ Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Gordon-straat 44, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3705ea89961f26f825927b180d2b21f9b4f6953b80752c50e0fff342363c9e610f7f3260c7451e152ee2756599400f42dc86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 44 Gordon Street Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 13:00 -34.370557976198 21.434931445786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem