Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Kothuis 1 - See-uitsig
- Selfsorg
- Kothuis 2 - Tuinuitsig
- Selfsorg
- Luukse Strandhuis
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Elke kothuis het onderdakparkeerplek vir een voertuig. Die hoofhuis het 'n aparte motorhuis vir een voertuig. Bykomende voertuie en gaste mag van oop spasies langs die kothuise gebruik maak.
Gaste word aangeraai om ander gaste in ag te neem wanneer hulle parkeer. Alle gaste moet maklik in en uit die verblyf kan kom.
Albei kothuise is rolstoelvriendelik en het veiligheidsrelings in die badkamers. Let daarop dat die hoofhuis nie rolstoelvriendelik is nie.
Let dat die breekskadedeposito direk aan die eienaar voor die inklokdatum betaal moet word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Green Point Drive, Clansthal, 1470, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang