Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Holiday Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cap D'Azur, De Beers-weg 32, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 R1 395 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Beachfront Holiday Apartment is stapafstand van die strand soos die naam aandui.

Die sonnige woonstel is op die tweede verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers en is perfek vir 'n groep van 5. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met direkte toegang tot die balkon. Die ander 2 kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en hulle deel die tweede badkamer. Al die nodige linne word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en al die nodige kombuisware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n eetarea en sitkamer wat oopmaak op die balkon vanwaar jy die uitsig oor die swembad en strand kan geniet.

Veilige parkeerplek word in 'n motorhuis voorsien vir 1 motor en daar is parkeergeriewe vir besoekers. Braaigeriewe is by die swembad in die kompleks beskikbaar en by die strand oorkant die pad. Die kombuis is veilig en het 'n sekuriteitsingang.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachfront Holiday Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Beachfront Holiday Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bertena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 7

Ligging

  • Cap D'Azur, De Beers-weg 32, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cap D'Azur, De Beers-weg 32, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb40900a3a29e4d5133aab523b1d568515cc3bd18ebc6563b9e30b10e63a11cd728169a71b51cc9534c07392aa715f1d7349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 5) 40 5 1 5 Cap D' Azur 32 De Beers Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.110880686523 18.82227129965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem