Noordkus Akkommodasie by Beachhaven | LekkeSlaap
+42
+42

Beachhaven

Selfsorg
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandhills-weg 291, Prince's Grant Golf & Coastal Estate, Kwadukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beachhaven is teen die Dolfynkus geleë met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is net 40 minute van die lughawe af en net 55 minute noord van Durban.

Verblyf is beskikbaar aan 6 gaste en het 'n bababed of matras vir nog 'n kind of 2.

Daar is 3 dubbelslaapkamers met lugversorging en wonderlike see-uitsigte. Daar is ook 3 badkamers. Die hoofslaapkamer s'n is en suite en die gesinsbadkamer het 'n instapstort, groot bad en 'n see-uitsig. Daar is ook 'n gastetoilet op die leefarea se verdieping.

Daar is 'n oopplan-leefarea op die tweede verdieping met 'n hoë plafon en 'n pragtige uitsig oor die see. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond en 'n elektriese stoof en oond. Daar is 'n TV met DStv en 'n verskeidenheid DVD's vir die fliekvlooie en 'n Nespresso-masjien vir die koffieliefhebbers.

Wit gehalte-linne, handdoeke, seep en ander geriewe word voorsien. Gaste moet net hulle eie strandhanddoeke saambring.

Op die grondverdieping is daar 'n versteekte snoekertafel met die nodige toerusting. 'n Plonspoel is beskikbaar op die privaat tuinterras. Daar is ook 'n dek in die bos met 'n ongelooflike uitsig oor die huis en die see.

Die selfoonsein is swak, maar die WiFi in die huis stel gaste in staat om Viber, Skype, ens. te gebruik. Daar is ook 'n landlyn-telefoon waar gaste oproepe kan ontvang, of met 'n telefoonkaart oproepe kan maak.

Beachhaven bied 'n kragomsetter in die geval van beurtkrag en kragonderbrekings, wat die TV, internet, 'n lamp en vrieskas vir 4 tot 5 ure aan hou.

Daar is privaat parkeerplek vir 3 motors wat 2 onderdak-parkeerplekke en 'n motorhuis insluit.

'n Skoonmaakdiens is op Maandae, Woensdae en Vrydae beskikbaar.

Dit is deel van die gholflandgoed, Prince's Grant en het toegang tot dié landgoed se geriewe wat gehaltesekuriteit, restaurant, kroeg, natuurroetes, sportgeriewe, fietsry, gemeenskaplike swembaddens en kinderspeelareas insluit. Op die landgoed is daar is 'n kroeg, restaurant, tennis- en muurbalbaan, 'n kinderspeelarea, kanoes, trapbote en "Fat Bike"-fietse. Daar is ook 'n voëlkykskuiling en 3 gemeenskaplike swembaddens. Joga, refleksologie, Cross-Fit en skoonheidsbehandelings is ook op die landgoed beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachhaven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sandhills-weg 291, Prince's Grant Golf & Coastal Estate, Kwadukuza, 4450, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandhills-weg 291, Prince's Grant Golf & Coastal Estate, Kwadukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXGEovyGl9TIQSSbk7QwknEdRVs4SeDB3fM5DAPAutHZMbp3kUA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 6) 291 Sandhills Road Prince's Grant Golf & Coastal Estate. 4450 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-23:00 11:00 -29.343458903855 31.38284317791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za