LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beachwalk B&B | LekkeSlaap
+29

Beachwalk B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Beachwalk B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martin C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde en netjiese gastehuis.

Goed geleë en baie goeie ontbyt.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hallo Martin, Dankie vir jou resensie en perfekte telling. Ons is bly dat u u verblyf saam met ons geniet het asook alles wat Beachwalk aanbied, insluitend ons fantastiese gekookde ontbyt.
Ons hoop dat jy binnekort weer by ons sal kom bly.
Vriendelike groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Charl V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Besigheidsreis

Gemaklik, vriendelik en goeie diens.

Om te bespreek was maklik, binne loopafstand van die strand en goeie eetplekke. Netjiese en skoon eenheid. Heerlike ontbyt.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hallo Charl, dankie vir jou resensie en perfekte telling.
Ons is bly dat u u verblyf saam met ons geniet het asook alles wat Beachwalk aanbied, insluitend ons fantastiese gekookde ontbyt.
Ons is inderdaad gelukkig om so naby die strand te wees en te kan loop tot by die restaurante ens.
Nou sien ons uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Leon S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Besigheidsreis

Baie netjiese plek, naby als. En vriendelike mense

Die weer was woderlik daai tyd van die jaar (my week van verblyf)

Beachwalk B&B's terugvoer

Dankie vir u resensie Leon, ons is bly dat julle, julle verblyf by Beachwalk geniet het en ons sien uit na die volgende besoek.
Vriendelike groete
Cliff, Lea & Mik

Beachwalk B&B
Ron H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

We were happy and comfortable. Mike was great.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Ron,
Thank you so much for your review and perfect score, much appreciated.
We are pleased that you enjoyed your stay with us and look forward to next time.
Kind regards
Cliff, Lea and Mike

Beachwalk B&B
Zaheerah S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaheerah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and value for money

I booked this accommodation for my brother and his wife as a honeymoon getaway. They were so accommodating and helpful. My brother enjoyed their stay. Lovely place and walking distance to restaurants.

Beachwalk B&B's terugvoer

Thank you for the review on behalf of your brother, Zaheera.
We are pleased that they enjoyed their honeymoon stay with us at Beachwalk and we hope that the rest of their honeymoon was just as enjoyable.
Kind regards
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Thea V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Gesin met tieners

It is a lovely guesthouse and we loved it there.

Beachwalk is a lovely guesthouse, close to the beach, restaurants and everything else. Very friendly hosts that go out if their way to help you. I want to thank them for booking us in early and feeding us a fantastic breakfast after our early bird flight in from Johannesburg. We really had a great time. Port Elizabeth is a lovely and clean city.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Thea, thanks for your great review and score, much appreciated. As Lea and I travel extensively ourselves, we know just how far the extra little bit of care and attention can go and are happy that it was appreciated. Also pleased that you enjoyed the friendly (and clean) city!
Kind regards,
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Willem P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netjies, goeie kommunikasie.

Alles was baie goed, jammer dat filterkoffie nie in die kamer beskikbaar is nie.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Willem, dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit en ons is bly dat jy jou tydjie hier by ons geniet het. Jammer dat ons nie filterkoffie in die kamer het nie, alhoewel daar Nescafe Classic in die kamers is en filterkoffie vir ontbyt.
Vriendelike groete, Cliff, Lea & Mike.

Beachwalk B&B
Lebogang S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang S
Gesin met klein kinders

Wow, a wonderful place, clean, peaceful and welcoming!

The manager and the owner were very welcoming. The rooms were great, we were all happy during our stay. The conversations were interesting. It is really a great place. Thank you for the kindness and warmth.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Lebogang, thank you for your nice review and score, we are pleased that you enjoyed your stay with us.
Kind regards,
Cliff, Lea & Steph

Beachwalk B&B
Daniel D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker B&B, loopafstand van restaurante en die casino.

Sien sterre.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Niel,
Dankie vir jou puik beoordeling, ons waardeer dit. Ons is bly dat jy jou tydjie hier by ons geniet het en dat alle aspekte van ons aanbieding 'n 5ster telling behaal het.
Ons hoop dat julle weer hier by ons kom kuier.
Vriendelike groete,
Cliff, Lea en Mike
LW Ek praat Afrikaans beter as wat ek dit kan skryf!

Beachwalk B&B
Magda S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was net so perfek as wat ons verwag het dit moet wees.

Ons was vriendelik ontvang, Mike was deurentyd beskikbaar om te help met advies oor waar om te gaan en waar nie, wat om van verkeer te verwag met Oujaar en Nuwejaar. Ontbyt was elke dag 'n groot treffer en was dit lekker om met die ander gaste te meng. Hierdie is beslis 'n plek wat ons kan aanbeveel en ook as ons ooit weer na PE sou gaan, sal dit die gastehuis wees wat ons sal gebruik.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Magda

Dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit. Ons is bly dat jy jou tydjie hier by ons geniet het sowel as die ontbyt en Mike se gasvryheid.
Ons hoop dat julle weer hier by ons kom kuier.
Vriendelike groete
Cliff, Lea en Mike
Ek is 'n "soutie", so ek struikel so bietjie met my Afrikaans skryf.

Beachwalk B&B
Daan B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Mike keep it up. It was a pleasure staying you.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Daan,
Thanks for your great comment - promise I will!
Kind regards,
Mike & the team

Beachwalk B&B
Adriaan J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, sentraal en keurig gemeubileer met lekker ontbyt.

Die ligging is sentraal sonder om in stadsgewoel betrokke te wees. Die kamer en beddegoed was skoon en keurig gemeubileerd en ontbyt was op standaard. Diens en veiligheid was goed.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Adi en Alida, dankie vir julle beoordeling. Ons is bly dat julle die tydjie saam met ons geniet het en dit is altyd bevredigend om te weet dat ons gaste die dingetjies wat ons doen waardeer.
Vreindelike groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
C.e. Stalpers A - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.e. Stalpers A
Gesin met tieners

Lieflike verblyf.

Die kamers was goed. Die mense wat hierdie B&B bestuur is uitstekend. Hulle het ons gehelp, goeie advies gegee, 'n lieflike ontbyt gemaak en 'n restaurant vir ons bespreek. En met al hulle gaste gepraat!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely stay.

The rooms were fine. The people who run this B&B were great. They helped us, gave good advice, made a lovely breakfast, booked a restaurant for us. And talked to all their guests!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Chantal
Thank you for your nice review, we are pleased you enjoyed your stay with us and all that we have to offer.
Please come back to visit us again, you are always welcome.
Kind regards,
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Zabe J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J
Besigheidsreis

Aangenaam, gulde ontvangs, smaakvol en baie netjies.

Alles was 100%. Lekker warm geslaap, warm water en alles was baie skoon en netjies.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Zabe
Dankie vir die terugvoer, ons is bly jy het dit geniet. Kom kuier asseblif weer.
Grote
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Renier B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike kamer en stortkamer met al die geriewe wat mens vir oornagverblyf benodig.

Ons het heerlik gebly en lekker geslaap. Die ontbyt was heerlik en heeltemal genoeg om 'n dag mee te begin. Die gashere was gasvry, vriendelik en baie behulpsaam.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Renier
Dankie vir jou beoordeling. Ons is bly dat jy jou tydjie by ons geniet het, kom kuier gerus weer.
Groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Cherylene D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylene D
Gesin met tieners

Van die oomblik met ons aankoms tot en met ons vertrek was dit 'n "poster experience" vir kliëntediens en gasvryheid!

Die eienaars het geen moeite ontsien om die verblyf en ervaring so aangenaam moontlik te maak. Die personeel is vriendelik. Die geriewe is in 'n puik toestand. Die ontbyt word met styl en goeie geselskap bedien. Raad word gegee, padkaarte geleen en besprekings namens jou gemaak. Ons het laat vertrek en kon die kamer laat ontruim. Ons gaan beslis weer. Die gastehuis word ten sterkste aanbeveel.

Beachwalk B&B's terugvoer

Hello Cherylene
Dankie vir jou woderlike beorrdeling en aanbeveeling. Ons is bly dat jou jou tyd by onse net soveel geniet het as wat ons dit geniet het. Met mense soos julle is dit net te maklik om gasvry te wees.
Groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Rocky R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Jy moet absoluut hier bly. Alles was perfek. Dankie!

Azel L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Azel L
Besigheidsreis

Ontbyt kan verbeter.

Hartlike ontvangs en mooi kamers. Net die koffie en ontbyt kan verbeter.

Karen F - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen F
Saam met vriende

Enjoyed our stay

A really nice environment and property.

Petrus Johannes (johan) L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Johannes (johan) L
Gesin met tieners

Fantastic. What an experience!

This is the second time that my family and I stayed at Beachwalk. Everytime during December for a week and never disappointed. The hosts, Cliff, Lea en Bronwyn, are a true example of Port Elizabeth's reputation as the friendliest SA city.

Ingrid K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K
Saam met vriende

Gerieflike, netjiese verblyf.

Ons was 5 vriendinne wat saam gereis het. Ons het almal heerlik geslaap en die ontbyt was voortreflik. Ons sal maklik weer by Beachwalk kan bly.

Alet E - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters genotvol!

Baie netjies, goeie ontbyt, goeie waarde vir geld.

Derek H - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek H
Saam met eggenoot / lewensmaat

All round a very good experience

No complaints except that the fridge in the room did not work properly and the toilet chain button needed fixing. Despite that, an all-round good value for money .

was R1 344
Vanaf R1 008
per nag (vir 2 persone)
was R1 344
Vanaf R1 008
per nag (vir 2 persone)
was R1 344
Vanaf R1 008
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 1, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMjFlODE3LTZkNGItNDBiNy04NGM3LTliODNjYjU1YmJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 344, nou Vanaf R1 008  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 1 Second Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.983198312186 25.661273002625
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!