Beachway Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Beachway Villa is 'n sonnige en lugtige woonstel op die eienaar se perseel in Durban-Noord.

Dis gerieflik en het al die geriewe wat gaste nodig het, soos WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die groot stoep is lekker vir ontspanning en dis privaat. Daar is ook 'n swembad en 'n tuin. Daar is 'n parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Beachway Villa is ideaal geleë in Durban-Noord naby die see, lughawe, groot winkelsentrums, gimnasiums, restaurante en Kings Park Stadion. Dis heeltemal privaat en ideaal vir 'n naweekwegbreek of sakereis. Lang en kort verblyf is beskikbaar. Die villa is 11 km vanaf Umhlanga se strand en uShaka Marine World. Beachway Villa is sentraal geleë 15 minute vanaf Umhlanga se sakekern en Durban se gewilde strande. Dis 260 m se stap van gewilde kroeë en restaurante in Mackeurtan-laan af.

Slaapplek

'n Bespreking by Beachway Villa sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beachway Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za