Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinarylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 365 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Beachwood Cottage is 'n lieflike en ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Fleur Park-kompleks in Gordonsbaai. Die huis is ideaal vir 'n kuswegbreek en is stapafstand vanaf die strand. Daar is ook 'n Jacuzzi op die perseel.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en een van die kamers het ook 'n dubbelslaapbank. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Die sitarea het lugversorging en ook binnebraaigeriewe. Stapeldeure lei na 'n houtdek met buitesitplek, sonstoele en 'n Jacuzzi. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachwood Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Beachwood Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 14

Jaar gelys 6

Ligging

  • Marinarylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 365
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 365
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinarylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9b244fa940f0ef389220fedc629fb2afe053944d3129b2e95e129cd47db997add36d2f96d8718ae101acda9d050716209b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 365 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Marina Drive Fleur Park 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152012251046 18.859987556934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem