+27

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Onverbeterlike uitsig en rus vir die siel! Fantastiese verblyf in die mooiste omgewing! Lekker gestap en 'n onverbeterlike uitsig gehad. Het nog voor die naweek om was weer bespreek vir die toekoms. Ruim met gemaklike beddens en alles wat 6 mense mag benodig vir selfsorg. Lekker stil area met rus vir die siel. Vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Briljant. Was asemrowend, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantastic as always. As always, a wonderful stay close to everything you need to spend a relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lusia L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2026

Baie lekker gewees, see uitsig net baie trappe op na woonplek. Heerlik gebly. Net jammer nie swemstrand nie. Te veel rotse op die strand. Ook geen hulp met swaar tasse nie en ons was 3 dames met die trappe wat nogal heelwat is tot by die woonplekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heerlik gerus, gestap en dolfyne in baai geniet vanaf balkon. Baie lekker gebly, die uitsig was onverbeterlik en die goeie weer 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfekte ligging - Ons kom beslis weer! Die verblyf het ons verwagte oortref. Uitstekend ingerig, baie skoon en die ligging is pragtig. Stapafstand van die see, restaurante en die Punt! Ons 2 Yorkies het ook dadelik tuis gevoel. Ons kan Beacon Point On Point vir enigiemand aanbeveel wat 'n onvergeetlike vakansie by die see soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uit die boonste rakke. Wat 'n lekker plek. Ruim, netjies en die beste uitsig wat jy van kan droom. Ideale familie akkommodasie in Mosselbaai. Die plek is toegerus met alles wat jy nodig het en ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende ligging, manjifieke uitsigte en dit bied alles! Dit is die plek met die heel mooiste uitsig oor die see! Dis pynlik netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n fantastiese vakansie! Die enigste 'probleem' was dat daar trappe was wat dit effens moeilik gemaak het, maar verder perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

LeeAnn Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 74

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 350
25 % AF
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
25 % AF
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
25 % AF
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d52187ef67e8a23cd3755ab4ee0aee7ed4b9984dae3a04475f7c6ae23e97fb0f86c76a9bbd6235bbe2706c9bf6d110bf7d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 013 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 5 Beacon Point Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180376318797 22.153662162952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang