2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bude Street, Beacon Court Unit 6, Summerstrand, 6000, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beacon Stay Studio is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Summerstrand geleë. Dit is ongeveer 200 m vanaf Summerstrand se hoofstrand, Pipe Beach se branderplankryplek en die Radisson Blu-hotel, wat dit ideaal vir paartjies of sakereisigers maak.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.
Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar, en dié eenheid is naby die Boardwalk Mall.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 62
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bude Street, Beacon Court Unit 6, Summerstrand, 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Beacon Stay Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bude Street, Beacon Court Unit 6, Summerstrand, 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang