Karoo Akkommodasie by Beaconsfield Farm | LekkeSlaap
+8

Beaconsfield Farm

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaconsfield-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Beaconsfield Farm bied plaasstyl-verblyf in die Hofmeyr-omgewing. Die kothuis is in 'n pragtige parkagtige tuin en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die ligging is rustig en stil.

Die kothuis het lugversorging en is knus. Dit het 3 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander 2 enkelbeddens. Albei kamers kyk uit oor die tuin. Daar is ook 'n buitekamer met 'n enkelbed. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die leefarea bied gerieflike sitplek en gratis WiFi is beskikbaar. Buite-gaste geniet toegang tot die braaigeriewe. Die kothuis word daagliks skoongemaak.

'n Swembad is beskikbaar op die perseel. Gaste word uitgenooi om die gedruis van die stadslewe agter te laat en net te ontspan op die stoep en die plaaslewe se verbygaan te geniet. Die voëllewe is oorvloedig op die plaas indien jy graag wil voëlkyk. Dit is veilig om te stap en fiets te ry in die omgewing en op die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Beaconsfield Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beaconsfield-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beaconsfield Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Oos-Kaap
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaconsfield-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMzZmNzAyLTk0NmEtNGUyMC1iMzM4LWViMGNkOWI0M2U2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Beaconsfield Farm Hofmeyr 5930 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.579898598395 25.531091003418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za