Bea's Place
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bea's Place is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorpie Melkbosstrand. Die huis is sentraal geleë naby die strand, winkelsentrums en 'n gholflandgoed.
Die eenheid het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste en het 2 badkamers en die kombuis is goed toegerus. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede het 'n stort. Beddens kan in die sitkamerarea opgemaak word vir 2 ekstra gaste. Neem asb. kennis dat dit in die plek van die stoele sal wees. Gaste gaan dan slegs op die afdakstoep kan sit.
Besprekings oor naweke word slegs vir twee opeenvolgende nagte aanvaar.
Die kombuisie het 'n yskassie, kisvrieskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en kooktoebehore. Verder het die eenheid braaigeriewe, 'n TV met DStv en veilige parkeerplek op die perseel.
Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Atlantic Beach Gholfklub, Canal Walk Mall, Grotto Bay-voetslaanroetes, swem, vlieërbranderry, wynproe en tennis in.
Slaapplek
’n Bespreking by Bea's Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bea's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom