Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Vista No 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 80, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beau Vista No 3 is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach, Margate, en is vir 6 gaste geskik wat dit dus ideaal vir 'n gesin of groep vriende maak.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het skuifdeure wat na die stoep met 'n see-uitsig lei.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area met 'n gedeeltelike see-uitsig en veilige parkeerplek.

Beau Vista No 3 is net 40 m vanaf die strand en is ideaal vir strand- en visvangyweraars. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, voëlkyk, voetslaan, fietsry en visvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by Beau Vista No 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Beau Vista No 3
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 80, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beau Vista No 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 80, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70a57d5ac02019d782a192fecbff2379174382bd76f82c348faa29e93a90673a7f74bd3a7db98b980eb5ce88a399389ab92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 80 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.853183244695 30.383145341734