Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Vista No 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Renthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Beau Vista No 3
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Eg S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eg S

Het baie lekker gekuier maar padwerke en loadshedding is maar eenmaal 'n gemors.

Die blyplek was fantasties en ons was hartlik ontvang en tot in eenheid vergesel deur opsigter en als aan ons verduidelik. Klagtes van die plek is die cement banke buite was glad nie kuier vriendelik nie en ons moes stoele gaan koop het vir die 2 oumense wat saam ons daar was. Die ander probleem is die alarm beams op die stoep wat elke keer as iemand daar verby beweeg, dan beep dit al is die alarm af. Dit was baie irriterend, jy kan ook nie die alarm aansit in die nag as jy gaan slaap nie, want met die loadshedding skreeu hy elke keer as die krag aankom en dit is nie 'n manier om wakker gemaak te word nie. As jy die eenheid boek, bring maar jou eie waaiers saam, want die lugversorger werk nie en die dakwaaiers is baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beau Vista No 3 se terugvoer

Middag Eg. Die aircon wat nie werk nie, is nie voorheen gerapporteer nie en vermoedelik dan stukkend geraak sedert laaste gaste daar was. Dit geniet egter nou aandag nadat julle die plasing gemaak het. Alarm kan heeltemal afgeskakel word, julle kon ons gerus geskakel het, dan sou ons jul gehelp het met die probleem. Loadshedding en impak op tegnologie bly 'n uitdaging. Die sement bankkies het dik kussings wat jul kon gebruik het. Alternatiewelik kon jul ook gebruik gemaak het van die eetkamer se stoele met rugreelings vir die ouer gaste.

Beau Vista No 3
Willem V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en het 'n rustige tyd geniet.

Ons het lekker gebly en dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mane C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mane C
Gesin met klein kinders

We had what we needed.

The house and location were great. Very central, beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem Jacobus B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë en lekker om in te bly.

Die yskas is te klein vir 6 persone. Daar kan eerder 'n skottelgoedwasser in die eenheid wees as 'n tuimeldroër. Die alarmsisteem is nie gebruikersvriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 80, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70a57d5ac02019d782a192fecbff2379174382bd76f82c348faa29e93a90673a7f74bd3a7db98b980eb5ce88a399389ab92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 80 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.853183244695 30.383145341734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem