Beaumont Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Mrt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Beaumont Cottage bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in die stil en rustige woonbuurt Land en Zeezicht in Somerset-Wes.

Hierdie kothuis is weggesteek agter die wingerdprieël op die terras van die eienaar se eiendom. Daar is slaapplek vir 2 gaste in die kothuis op 2 enkelbeddens in 1 slaapkamer. Die kothuis het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n sitkamer en 'n eetkamer. Daar is ook 'n slaapbank vir 1 ekstra persoon beskikbaar.

Die privaat tuintjie van die kothuis het 'n braaiplek waar gaste kan ontspan en uitsigte op die berge in die verte kan geniet. Beaumont Cottage is naby die geskiedkundige plase van Somerset-Wes en naby die Helderberg Natuurreservaat geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beaumont Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R700 per nag (vir 3 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Mrt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za